(Jwplayer)

September 3, 2015

3rd #FarmAttack in 24 hours: Mrs Archer was attacked on their farm near Standerton


#StopWhiteGenocideInSA


PLAASAANVAL STANDERTON DISTRIK

Daar was sopas 'n plaasaanval op 'n plaas net buite Standerton.

Me. Archer is aangeval en die bakkie, huisware en haar selfoon is gesteel.

Volgens inligting is sy ongedeerd en haar familie is by haar.

Haar man mnr. Archer was met die aanval nie tuis gewees nie.

Dit is nog nie duidelik hoeveel aanvallers daar was nie.

Kasselman Veiligheidsdienste, Afriforum Buurtwag en Standeton Polisie is op die toneel. 

https://m.facebook.com/atinkmedia/photos/a.1427519507487595.1073741831.1420886444817568/1655884544651089/?type=1

#StopWhiteGenocideInSA