(Jwplayer)

September 16, 2015

ATTACK ON FARMERS LIVESTOCK: Four blacks were arrested for stock theft after being caught red-handed on a farmers farm in Nigel



Lede van die SAPD Veediefstal-eenheid A/O Pine Pienaar, A/O Bles von Wielligh, A/O Johan Crawford en A/O Jaco Viljoen by die vier mans wat op 15 September by ‘n plaas buite die dorp op klagte van veediefstal gearessteer is. Die veediewe is betrap terwyl hulle besig was om gesteelde vee en die karkaste van drie geslagte stoetbulle in hul voertuig te laai.


Veediewe vas na maande se ondersoek by plaaslike veeplaas



(Waarskuwing: die berig bevat ontstellende beeldmateriaal)

Lede van die SAPD Veediefstal-eenheid A/O Pine Pienaar, A/O Bles von Wielligh, A/O Johan Crawford en A/O Jaco Viljoen by die vier mans wat op 15 September by ‘n plaas buite die dorp op klagte van veediefstal gearessteer is. Die veediewe is betrap terwyl hulle besig was om gesteelde vee en die karkaste van drie geslagte stoetbulle in hul voertuig te laai.
LEES VOLLEDIGE BERIG IN HERAUT OP 23 SEPTEMBER
Die mans is op heter daad deur lede van die SAPD se veediefstaleenheid betrap en op klagte van veediefstal gearresteer.
Volgens polisiewoordvoerder A/O Madeleine von Wielligh, is ongeveer 40 stuks stoetdiere tot dusver op die plaas gesteel en geslag.
Luidens ‘n nuusverklaring deur Willie Clack, voorsitter van die Nasionale en Gautengse veeidefstalvoorkomingsforum, word die spesifieke plaas vir jare reeds deur veediewe geteiken, maar dit is veral die afgelope paar maande wat veediewe groot verliese veroorsaak het.

Die voertuig waarmee vier veediewe gesteelde en geslate vee op ‘n plaas buite Nigel vervoer het. Polisie het op die voertuig beslag gelê
Die vier mans verskyn more in Nigel Landdroshof.
http://heidelbergnigelheraut.co.za/5558/veediewe-vas-na-maande-se-ondersoek-by-plaaslike-veeplaas/#.VflOQBur8dg.facebook