(Jwplayer)

September 12, 2015

#Double #FarmMurder: Father and son brutally killed on Walkers Fruit Farms smallholding

Double #FarmMurder: A father and son were attackedbrutally assaulted & killed by 6 black attackers on Saturday morning 5 September on their smallholding in Walkerville . the father was beaten to death with a pipe and the boy was strangled and his stomach was cut open

The mother found the body of her husband and son after she was at the local flea market . The attack was between 05:45 and 07:20 . The savages fled with their firearms.



Pa en seun wreed vermoor op Walkers Fruit Farms kleinhoewe
'n Pa en seun is Saterdagoggend 5 September deur ongeveer 6 aanvallers op hul hoewe by Walkerville vermoor. Volgens hul buurman is die pa met 'n pyp doodgeslaan terwyl die seun verwurg is en sy maag is oopgesny.
Die ma het op die lyk van haar man en seun afgekom nadat sy by die plaaslike vlooimark was. Die aanval was tussen 05:45 en 07:20. Geld uit 'n kluis en vuurwapens is in die rooftog geroof.
Vaalweekblad
https://m.facebook.com/story.php?story_fbid=824967677618236&id=292358784212464&ref=bookmarks

#FarmMurder