(Jwplayer)

September 19, 2015

#FarmAttack: Badfontein: Bullen Couple attacked by 5-7 black attackers. Both severely assaulted. The woman was also tortured with a hot iron. No arrests made




SA Farm Attacks & Murders September 2015

Total of  22 FARM ATTACKS
5 FARM MURDERS 
&
 2 POSSIBLE FARM ATTACKS
 PREVENTED 

have already been reported this month 
(19 September 2015)

PLAASAANVAL - Badfontein. Bullen-egpaar aangeval, erg aangerand, deur gewapende barbare. 


Plaasaanval het gisteraand 17/09/2015 om ongeveer 19H00 plaasgevind in Badfontein omgewing tussen Lydenburg en Machado dorp. Mnr Allen Bullen was buite sy huis oorval en aangerand.Sy vrou was in die huis en onbewus.Sy het uitgegaan om te kyk waarom hy nie inkom nie.Sy is toe ook oorval en huis in geneem. Beide is baie erg verniel. Estelle Bullen is verskeie kere gebrand met n strykyster deur aanvallers opsoek na kluis sleutels. Aanvallers het te voet gevlug met vuurwapens en selfone. Moontlik 5 tot 7 verdagtes (aanvallers). SAP,boere en privaat persone van sover as Steelpoort,Burgersfort,Lydenburg en Ohrigstad het deelgeneem aan soektog,maar weens baie beperkte inligting en beskrywing was dit letterlik n soektoeg na n naald in n hooimied.Soektog duur voort.


https://m.facebook.com/story.php?story_fbid=1229423877084155&id=116298045063416&fs=0


Update:
Vrou met strykyster gebrand tydens plaasaanval
Die Bullens was ook na wat verneem word erg aangerand. Estelle is met ‘n strykyster in die gesig en op haar lyf gebrand.
Narda Vermaak Journalist
BADFONTEIN – ‘n Man en vrou van ‘n plaas in die area is gister omstreeks 19:00 deur sewe aanvallers oorval, vasgebind en met ‘n strykyster gebrand.
Mnr. Allen Bullen en sy vrou Estelle is deur die aanvallers met vuurwapens oorrompel in hulle plaashuis. Die Bullens is ook na wat verneem word erg aangerand. Estelle is met ‘n strykyster in die gesig en op haar lyf gebrand.
Srs. Elizabeth Mogoa, woordvoerder van Lydenburg Saps, het die voorval bevestig. “Die egpaar is deur die verdagtes oorval, vasgebind en beroof van R20 000 kontant en vuurwapens. Die aanvallers het te voet gevlug en is steeds soek. Die egpaar is in Mbombela Medi-kliniek opgeneem vir hulle beserings.

Dit is nie die eerste tragedie wat die familie tref nie. In 2011 het Allen se pa, John (80), spoorloos verdwyn in die Chobe natuurreservaat in Botswana na hy en sy vrou Lorraine daar vakansie gaan hou het. Hulle Land Rover het in die sand vasgeval en John het te voet hulp gaan soek. Hy is nooit weer gesien nie.
http://steelburgernews.co.za/191246/vrou-met-strykyster-gebrand-tydens-plaasaanval/

#FarmAttack