(Jwplayer)

September 2, 2015

#FarmAttack: Couple brutally attacked & assaulted by 3 black attackers in their KwaZulu-Natal farm home on Tuesday

#StopWhiteGenocideInSA



We are lucky to be alive - KZN farm attack victim

2015-09-03 
Durban - A brutal farm attack in Melmoth, KwaZulu-Natal, saw a couple bound, beaten with pangas and pistol-whipped at the hands of their attackers.
The men, who accosted Ricky Dinkelmann and his wife Rene when he returned to his workshop on Tuesday night, stole valuables and firearms.
Speaking to News24, Dinkelmann recounted the ordeal.
"I had arrived back at my workshop on the farm and I was met by people with guns who held me up. They proceeded to beat me and, when my wife heard the commotion and came to see what was happening, they accosted her as well," he said.
"We think they were after firearms and money and they were searching my vehicle for my gun. From time to time they would hit us with the firearm on the head. I took quite a few blows to the head with the handgun that night."
Bound with rope and electrical cable, the group stole items from the workshop. The couple was beaten and interrogated about the whereabouts of their valuables.
“One guy had gone inside the farm house and found the safe. They dragged us into the room and that is when they got really aggressive when we didn’t give them the key,”" he said.
A savage beating ensued, with the men striking the couple with their weapons and the blunt end of the long bush knife.
"We eventually decided to relinquish the key and they ransacked the safe. As soon as they had the key their whole demeanour changed and they left us tied up and fled.
"I managed to get free pretty quickly and got on to the farm watch radio and raised the alarm," he said.
"The one guy looked like he was going to kill us at any moment and we were just huddling next to each other trying to remain calm.
"I reassured my wife and I think because we removed a lot of the panic from the situation, we came out battered and bruised but otherwise unharmed."
"I know how lucky we were," Dinkelmann said.  http://m.news24.com/news24/SouthAfrica/News/We-are-lucky-to-be-alive-KZN-farm-attack-victim-20150903

Nóg ʼn egpaar op KZN-plaas aangerand

ʼn Egpaar van KwaZulu-Natal is Dinsdag op hul plaas in die Melmoth-omgewing aangerand toe hulle helder oordag deur drie mans oorval is.


Arthur Lathleuff van Mfezi veiligheidsdienste wat kort ná die aanval op die toneel was, het aan Maroela Media gesê Riki Dinkelman en sy vrou is erg gekneus nadat die rowers hulle aangerand het.

“Mnr. Dinkelman het net na 16:00 die middag by sy motorhuis ingetrek toe drie gewapende aanvallers hom oorval het,” het Lathleuff gesê. Die een verdagte het Dinkelman met ʼn pistool deur die gesig geslaan en hom geskop en geslaan terwyl hy op die grond gelê het. Toe Dinkelman se vrou uitkom om te sien wat aangaan, het die ander twee aanvallers haar getakel en aangerand.
“Hulle het heeltyd vuurwapens en geld geëis,” het Lathleuff gesê. “Mnr. Dinkelman het besluit om ter wille van sy vrou se veiligheid eerder aan hul eise toe te gee en hulle in die huis te gaan wys waar die kluis is.” Die aanvallers het die egpaar met toue en kabels in die slaapkamer vasgebind.

Dinkelman het aan die aanvallers gesê dat die kluis se sleutel in ʼn koekoek-horlosie in die woonkamer weggesteek word. Die aanvallers kon egter nie daarin slaag om die horlosie oop te kry nie en het Dinkelman aanhoudend geslaan omdat hulle gedink het hy probeer hulle om die bos lei.

Nadat die rowers uiteindelik daarin geslaag het om die kluis oop te sluit, het hulle agt vuurwapens, kontant en juweliersware uit die kluis gehaal en op die vlug geslaan. Dinkelman kon daarin
slaag  om op die radio om hulp te roep en die veiligheidsdienste en polisie was kort daarna op die toneel.

Veiligheidsbeamptes  en polisielede  het  met behulp van snuffelhonde  die  aanvallers  agterna  gesit  en  drie  vuurwapens op die  spoor opgetel.  Twee vuurwapens was van dié wat uit Dinkelman se kluis gesteel is,  terwyl  die  derde ʼn maand vantevore tydens ʼn ander plaasaanval gesteel is. Die honde het mettertyd die  spoor verloor en geen verdagtes is nog in hegtenis geneem nie. Volgens Lathleuff  was die Dinkelman-egpaar nie gehospitaliseer nie,  maar is  hulle  erg  getraumatiseerd ná die voorval. Kol.  Jay  Naicker,  woordvoerder van die polisie, het bevestig ʼn saak van huisroof word ondersoek. Intussen  is  die  naam bekendgemaak van die man wat Dinsdag in die vroeë oggendure voor sy vrou en kinders doodgeskiet is op ʼn kleinhoewe in Camperdown. Koos Marais van die KwaZulu-Natalse Landbou-unie het bevestig Krishnadhavans Govender (50) is dood toe hy tydens die aanval in die bors  geskiet  is.  Govender was egter nie ʼn boer soos voorheen berig nie, maar ʼn sakeman wat op die  kleinhoewe gebly het.


#StopWhiteGenocideInSA