(Jwplayer)

September 3, 2015

#FarmAttack: Family attacked by 6 black attackers on a farm in Marble Hall. Farmers child wounded

MARBLE HALL PLAASAANVAL:
Vanoggend 01h30 plaasaanval op perseel J165 in die Toitskraal omgewing buite Marble Hall. Waarskynlik 6 x aanvallers betrokke. Seun van eienaar gewond in aanval, maar hopenlik ok? Na vinnige reaksie van Toitskraal Radio Boereroep se boere, Bellum Sekuriteit en SOS (wie se klient dit is) vlug aanvallers te voet. Bellum se spoorsnyers volg 2 x spore tot op teerpad. Geen verdere info tans beskikbaar nie. Name van mense word weerhou. Baie dankie aan almal betrokke se flink reaksie.

https://m.facebook.com/groups/398421070222501?view=permalink&id=957254244339178&fs=2