(Jwplayer)

September 25, 2015

#FarmAttack: violence and vandalism on heritage day: Large black mob attacked Afrikaner farm family with stones & deliberately destroyed the property. Police does nothing to stop it ...


Op my Erfenisdag word ons aangeval en met klippe gegooi, ons nuwe heining wat 'n week oud is word afgebreek, die polisie staan en kyk toe hoe die mense ons eiendom verniel en ons waardigheid afbreek, dit wat aan ons behoort. Eks nie veilig by my eie woonplek nie, want ongeag dat daar polisie patroleer kan hulle my nie beskerm nie, want die vandaliste en kwaadstokers in die gemeentskap is hulle vriende, familie of kennisse!!! Eks nie net kwaad nie maar baie hartseer vir die land en die stelsels wat nie werk nie. Julle kan duidelik op die fotos sien vir wie die groep mense as hulle leier sien en hulle is nou al 'n jaar lank besig om kwaad te stook in die gemeentskap om ons!! Ek vra dat ons saamstaan en die mense nie die mag gee om ons ore aan te sit nie! Deel asb die boodskap en fotos dat die publiek die gesigte kan uitken!!
https://m.facebook.com/story.php?story_fbid=1233718443321365&id=116298045063416&fs=0

#FarmAttack