(Jwplayer)

September 11, 2015

#FarmMurder: Update: Bainsvlei #FarmMurder Trail: 3 Black murderers charged Afrikaner farm couple death starts 30 Nov

Bainsvlei-moordverhoor begin op 30 November in hooggersghof

Hendrik Ntsudi, Motsamai Bitterbos en Jackie Louw tydens 'n vorige hofverskyning. FOTO: OWEN KOCK
Hendrik Ntsudi, Motsamai Bitterbos en Jackie Louw tydens 'n vorige hofverskyning. FOTO: OWEN KOCK

Bloemfontein. - Die moordverhoor van Hendrik Ntsudi, Motsamai Bitterbos en Jackie Louw, wat teregstaan op die dubbelmoord op Toon en Rienie Swanepoel begin 30 November in die Vrystaatse Hooggeregshof.
Hulle staan ook tereg op aanklagte van verkragting en huisbraak, die besit van ‘n vuurwapen en ammunisie. Die drie het vanoggend vlugtig in die Bloemfonteinse Landdrofshof verskyn vir ‘n hooggeregshof-datum. Hulle is borgtog geweier en is sedert hul inhegtenisname in aanhouding in Grootvlei.

Die Swanepoel-egpaar is op 11 Januarie in hul huis op die plaas Vergezocht by Bainsvlei buite Bloemfontein oorval, gemartel en daarna geskiet. Die verdagtes het met ‘n televisiestel, vuurwapens en ‘n voertuig gevlug. Die saak is op die rol geplaas tot 11 Desember.
http://www.bloemfonteincourant.co.za/article/7939/Bainsvlei-moordverhoor-begin-op-30-November-in-hooggersghof

Also read:
■ 2 murders with torture: elderly Afrikaner couple Toon and Rienie ...
www.censorbugbear.org › reports › view
Jun 30, 2015 - »FARMITRACKER ... Toon Swanepoel in a leg 'to keep him under control because he wanted to fight ...


#StopWhiteGenocideInSA