(Jwplayer)

September 21, 2015

#FarmMurder: Update: Thabazimbi farm murder: Petro Res shot dead by 5 Black killers, husband shot in the arm & locked in safe with dead wife for 16 hours



FaceBook Photo: Petro Res (60), was shot in the head and thrown inside a walk-in safe on a Thabazimbi farm on Friday. 
2nd Photo is one of the black killers

5 Black terrorists hid and awaited outside the farm house and attacked Petro Res and Marie Barnard on arrival at the farmhouse. With a gun to the head, the aggressive black killers demanded jewelry and weapons. Marie said she doesn't know exactly what happened but Petro was shot at the walk-in safe. 

COL. Ronel Otto, Limpopo police spokesperson, later confirmed Petro Res was shot in the head.
Bruno was attacked in the kitchen where he watched TV and severely beatenThe black attackers dragged Bruno to the safe and told him to open the smaller safe. "He was shocked and could not remember the code. Then they shot him in the arm after which he lost consciousness. All of them were locked inside the safe. Petro was laying with her face in a lot of blood. Marie turned her over, held her head... and died in Marie's arms. Bruno and Marie had to spend 16 hours inside the safe with Petro Res body until they were freed by visitors who heard them crying out for help. Only one black killers arrested so far.


Plaasaanval / Plaasmoord:
opvolg-Terwyl die hele land in beswyming is oor die rugby gebeur hierdie en niemand rep 'n woord nie. VOLKSMOORD word voltrek en ons skree rugby....WAT 'n ABSOLUTE SKANDE.- Boerevryheid

’n Swaar gewonde man was sowat 16 uur lank saam met sy vrou se bebloede lyk in ’n instapkluis in hul huis op die Motlopi Lodge-wildplaas buite Thabazimbi toegesluit.

’n Vriendin van die gesin, Marie Barnard, wat ook saam toegesluit was, het Bruno Res (73) kalm probeer hou en sy wonde versorg.
Bruno was in ’n beswyming van die pyn. Hy is in die plaasaanval Vrydagaand aangerand en in die arm geskiet.

Sy vrou, Petro (60), is in die kop geskiet.
Wendy van Wyk, ’n buurvrou, sê vyf SWART TERRORISTE het buite die huis geskuil en Petro oorval toe sy en Barnard omstreeks 18:00 by die plaashuis aankom.

’n SWART TERRORIS met ’n pistool het haar na die instapkluis in die hoofslaapkamer gevat en wou juwele en wapens hê.
“Hy was baie aggressief.”
Twee van die SWART TERRORISTIESE AANVALLERS is na die kombuis, waar Bruno TV gekyk het.
Petro is met die pistool teen die kop gedwing om die instapkluis oop te maak. In dié kluis is ’n kleiner kluis.

Intussen het van die aanvallers Bruno, ’n diabeet, in die kombuis oorval en erg geslaan. Die kombuisvloer is met bloed besmeer.
“Marie sê sy weet nie wat presies in die harwar gebeur het nie, maar Petro is in die kluis geskiet. Daar was baie, baie bloed,” sê Van Wyk.

Kol. Ronél Otto, polisiewoordvoerder in Limpopo, het gesê sy is in die kop geskiet.
Die aanvallers het Bruno na die kluis in die kamer gesleep en gesê hy moet die kleiner kluis oopmaak. “Hy was te geskok en kon nie die kode onthou nie. Toe skiet hulle hom in die arm,” sê Van Wyk.

Die aanvallers het Barnard toe rondgestamp en gevra om die kluis oop te maak. Sy het gesê sy kan nie.
Barnard en Bruno, wat intussen sy bewussyn verloor het, is in die kluis ingeboender.
“Petro het met haar gesig in die bloed gelê. Marie het haar omgedraai en haar kop vasgehou. Sy het geroggel en is in Marie se arms dood,” sê Van Wyk.

Die aanvallers het die kluis se deur toegesluit en gevlug.
“Marie was 16 uur saam met Petro se lyk in die kluis.
“Sy het Bruno, wat in ’n beswyming van pyn was, probeer kalm hou en sy wonde versorg,” sê Van Wyk.
Otto sê vyf vuurwapens, waaronder haelgewere en jaggewere, is gesteel.
Volgens van Wyk het ’n man wat herstelwerk aan ’n woonwa van die Res-egpaar moes doen, Saterdag onraad vermoed toe hy nie antwoord by die plaashek kry nie. Hy het die polisie ontbied.
“Marie het gehoor daar is iemand in die huis en het toe uit die kluis om hulp geskreeu,” sê Van Wyk.

Barnard se selfoon is in die aanval gesteel.
Die polisie en die Spoorsnyers, ’n misdaadbestrydingsgroep, het een van die verdagtes Saterdagnag in hegtenis geneem. Hy het glo van die gesteelde ammunisie by hom gehad.
https://m.facebook.com/story.php?story_fbid=1230887833604426&id=116298045063416

● #FarmMurder: Update: Black farmworker held after farmer locked in safe with dead wife

#FarmAttack #FarmMurder