(Jwplayer)

September 1, 2015

GENOCIDAL ATTACK: Elsenburg student attacked & brutally assaulted by black EFF members this morning










Watch "Elsenburg-studente deur betogers aangerand" on YouTube

ONS LAND IS NABY ANARGIE !! (Loraine)
Studente van die Elsenburg-landboukollege deur betogende studente en lede van die EFF met swepe en sambokke aangerand word. Op die video kan ook gesien word hoe die studente die lede van die EFF van die perseel verwyder. Dié video is vanoggend tydens ’n onwettige en gewelddadige betoging, wat gister begin het, deur een van die studente geneem en aan AfriForum Jeug gestuur


Update:




So seg een van die "Studente" en lid van die EFF oor Afrikaans op Elsenburg... en wil ek net weet hoe die D*&%%$@ behoort 'n Afrikaanse Landboukollege "regmatig" aan "hulle"?
Ek kan die snert eerlikwaar nie meer verwerk nie... Sx
*****************************************************************
“As Afrikaans as onderrigtaal op Elsenburg voortbestaan, beteken dit dat ons hul arrogansie verduur. Dis Afrikaner-arrogansie wat maak dat hulle nie hul taalbeleid wil verander nie,” het ’n student gesê.
“Ons sal betoog tot ons kry wat regmatig aan ons behoort. Ons moet aanhou om vir ons nageslagte die resultate te kry wat ons wil hê,” het Liphelo Mpumlwana (25), leier van die betogers, aan die toehoorders gesê. Sy het ’n rooi EFF-beret gedra.


Also read: BLACK ON WHITE VIOLENCE HAS BEEN SLOWLY INCREASING IN SA & IS REACHING BOILING POINT NOW!