(Jwplayer)

October 26, 2015

ANOTHER #FarmMurder: Afrikaner man, Johan Oelofse killed by black attackers after trying to protect his girlfriend & children in Louis Trichardt


Hermien De Nysschen > Save the white people of South africa - STOP the Killing
My vriendin Miempie Keyter Du Toit se vriend Johan Oelofse is vanoggend deur barbare vermoor toe hy vir Miempie en haar kinders wou beskerm het in Louis Trichardt...Rus in vrede Johan...jy het as 'n held gesterf...
https://m.facebook.com/photo.php?fbid=10153335226887901&id=708317900&set=o.446796412086396&ref=bookmarks

■ #FarmMurder: Update:
Twee van die terroriste wat Johan Oelofse geskiet het is gevang....
Willem Scheepers
Louis Trichardt area.
Hier was gister 'n inbraak deur 4 swart mans op 'n plaas waar die eienaar nie tuis was nie. Vuurwapens is gesteel en daarna het hulle toe begin amok maak. Op mense geskiet en beroof.
Een blankeman is noodlottig gewond. Plaaswag, Dorpswag en polisie is geaktiveer. Twee gevang en vuurwapens teruggevind. 4 nog op vryevoet.
https://facebook.com/story.php?story_fbid=1249935935032949&id=116298045063416


#StopWhiteGenocideInSA