(Jwplayer)

October 26, 2015

#FarmAttack: Update: Failures of justice system: Afrikaner attack survivor questioning justice system after black genocidal attackers case postponed for the third time

" The black attackers thought I was dead after the brutal attack on me "

Afrikaner elderly woman, Christine Otto was attacked in 2004 in her home, tied up in the shower and brutally assaulted by three armed black attackers. She was
burnt with a hot ironwhipped, beaten with their fists, and tortured for hours...

One of the black killers, Nonyane was released on bail but Otto and Jansen van Vuuren were never informed of his bail application
Me. Christine Otto wys hoe sy 'n saag gebruik het om die toue waarmee sy vasgebind was, los te kry.
Me. Christine Otto wys hoe sy 'n saag gebruik het om die toue waarmee sy vasgebind was, los te kry












Opvolg: Christine Otto-saak weer uitgestel


Me. Christine Otto, wat in 2014 wreed aangeval is in die Burnside-omgewing, het haar beweerde swart aanvallers Maandagoggend stip in die oë gekyk.

“Ek het aangehou kyk met ‘n If looks could kill-gesigsuitdrukking. My aanvallers het gedink dat ek dood was nadat hulle my beetgehad het, maar kyk, ek léwe.”

Of ons regstelsel lewend is, betwyfel sy egter nadat haar saak vir die derde keer uitgestel is.

Die drie in die beskuldigdebank was mnr. Thulane Nonyama, mnr. Senzo Masekob en mnr. Lucky Msibi. Hulle is in Junie 2014 gearresteer.

Laevelder het in Maart verlede jaar berig dat Otto besig was om gereed te maak om na ‘n begrafnis toe te gaan, toe sy om 09:00 deur drie gewapende mans oorval is. Hulle het haar in die stort vasgemaak en wreed aangerand.  Sy het haarself losgewriemel nadat sy ‘n saag gebruik het om die toue waarmee sy vasgebind was, los te saag.

Sy is in die gesig geslaan, met ‘n sweep bygedam en met ‘n warm strykyster gebrand.

Hulle het haar in die stort gelos en is met onder andere wapens, juwele en haar motor daar weg.

Otto het aan Laevelder gesê dat die saak al langer as ‘n jaar sloer.

Sy moes Maandagoggend by die Nelspruit Streekshof aanmeld sodat dit kon voortgaan, maar was hoogs ontnugter ná nog ‘n uitstel. Sy is deur mnr. Luis Correia, ‘n bekende gemeenskapslid ondersteun.

Otto het verduidelik dat een van die beskuldigdes se prokureur nie vir die verhoor opgedaag het nie. “Die saak tydens ‘n vorige hofverskyning is ook uitgestel omdat een van die drie nie tevrede was met die prokureur wat die staat gratis aan hom voorsien het nie. Dis baie onregverdig dat hulle my reg op lewe en liggaamlike integriteit kon skend vir ure, maar hulle reg op regsverteenwoordiging word nou so hoog op prys gestel.”

Nóg ‘n verrassing het op Otto, Correia en die ondersoekbeampte in die saak, sers. Krisjan Jansen van Vuuren, gewag. Nonyane is op borg vrygelaat sonder dat Otto óf Jansen van Vuuren van sy borgaansoek bewus was. Hierdie vrylating sal nou ondersoek word. Die saak is tot 2 November uitgestel.

http://lowvelder.co.za/298926/opvolg-christine-otto-saak-weer-uitgestel/ – Me. Christine Otto, wat in 2014 wreed aangeval is in die Burnside-omgewing, het haar beweerde aanvallers Maandagoggend stip in die oë gekyk.

“Ek het aangehou kyk met ‘n If looks could kill-gesigsuitdrukking. My aanvallers het gedink dat ek dood was nadat hulle my beetgehad het, maar kyk, ek léwe.”

Of ons regstelsel lewend is, betwyfel sy egter nadat haar saak vir die derde keer uitgestel is.

Die drie in die beskuldigdebank was mnr. Thulane Nonyama, mnr. Senzo Masekob en mnr. Lucky Msibi. Hulle is in Junie 2014 gearresteer.

Laevelder het in Maart verlede jaar berig dat Otto besig was om gereed te maak om na ‘n begrafnis toe te gaan, toe sy om 09:00 deur drie gewapende mans oorval is. Hulle het haar in die stort vasgemaak en wreed aangerand.  Sy het haarself losgewriemel nadat sy ‘n saag gebruik het om die toue waarmee sy vasgebind was, los te saag.

Sy is in die gesig geslaan, met ‘n sweep bygedam en met ‘n warm strykyster gebrand.

Hulle het haar in die stort gelos en is met onder andere wapens, juwele en haar motor daar weg.

Otto het aan Laevelder gesê dat die saak al langer as ‘n jaar sloer.

Sy moes Maandagoggend by die Nelspruit Streekshof aanmeld sodat dit kon voortgaan, maar was hoogs ontnugter ná nog ‘n uitstel. Sy is deur mnr. Luis Correia, ‘n bekende gemeenskapslid ondersteun.

Otto het verduidelik dat een van die beskuldigdes se prokureur nie vir die verhoor opgedaag het nie. “Die saak tydens ‘n vorige hofverskyning is ook uitgestel omdat een van die drie nie tevrede was met die prokureur wat die staat gratis aan hom voorsien het nie. Dis baie onregverdig dat hulle my reg op lewe en liggaamlike integriteit kon skend vir ure, maar hulle reg op regsverteenwoordiging word nou so hoog op prys gestel.”

Nóg ‘n verrassing het op Otto, Correia en die ondersoekbeampte in die saak, sers. Krisjan Jansen van Vuuren, gewag. Nonyane is op borg vrygelaat sonder dat Otto óf Jansen van Vuuren van sy borgaansoek bewus was. Hierdie vrylating sal nou ondersoek word. Die saak is tot 2 November uitgestel.

http://lowvelder.co.za/298926/opvolg-christine-otto-saak-weer-uitgestel/




Also read:


Sy het met ‘n skêrtjie wat sy tussen haar tande vasgeklem het, die paniekknoppie gedruk en Hi-Tech Sekuriteit Nelspruit ontbied. Beamptes in Hi-Tech se beheerkamer het, toe hulle die paniekseisoen ontvang, haar selfsoon geskakel. Een van die verdagtes het geantwoord en onder meer gesê dat “hulle die magogo moet gaan help”.

Mnr. Vernon Lancaster van Hi-Tech het ‘n klankopname van dié kort gesprek aan Laevelder beskikbaar gestel. Luister na dit hier: 


 SA: 3 Black Genocidal Attackers ' Case Postponed to May 20

■ The state of a nation, post communist revolution: 4HR TORTURE by 3 BLACKS 

■ Survived 4-hr torture by 3 black males: Mrs Christine Otto, 75 ...
www.censorbugbear.org › reports › view
Mar 21, 2014 - ATTACKS ON WHITES Genocide Indicators ... 2014: burnt with a hot ironwhipped, beaten with their fists, ... and tortured for hours: amongst others with a hot iron. ... repeatedlyburnt her with a hot iron, and hit her in the face ...

#StopWhiteGenocideInSA