(Jwplayer)

October 18, 2015

#FarmAttack: Afrikaner Van Der Merwe family attacked by armed black attackers. One suspect shot dead, one wounded, two arrested in Amersfoort farm attack



EEN DOOD, EEN SWAAR GEWOND, TWEE INHEGTENIS
Volgens inligting is twee aanvallers inhegtenis geneem, een aanvaller noodlottig gewond en 'n vierde swaar gewond met die plaasaanval in die Amersfoort-distrik vandag, 18 Oktober.
Mnr. Natie en me. Arinda van der Merwe was tuis en het televisie gekyk.
Mnr. Van der Merwe het die aanvallers buite gewaar en gaan ondersoek instel waar die aanvallers hulself tuis gemaak het op die stoep.
Die eerste skote, ongeveer 10, vanuit die aanvallers se oord het genadiglik mnr. Van der Merwe gemis.
Hy het terug geskiet en een aanvaller is noodlottig gewond.
In die proses is nog 'n aanvaller swaar gewond.
Die twee ander het gevlug maar die omgewing se boere het hulle vinnig uitgesnuffel en hul is aan die Polisie oorhandig.
Die Van der Merwes is nie beseer in die voorval nie maar was wel erg geskok.
https://m.facebook.com/story.php?story_fbid=1668602543379289&id=1420886444817568&ref=bookmarks

#FarmAttack