(Jwplayer)

October 13, 2015

#FarmAttack: A gunfight broke out after 12 heavily armed black savages attacked a farmer on his Oostenwal farm

' after the attackers arrived on the farm, they simply jumped out of the vehicle and started shooting '
Lede van die polisie se forensiese eenheid fynkam die toneel vir leidrade. In die agtergrond is die minibus waarin van die aanvallers gery het.
Lede van die polisie se forensiese eenheid fynkam die toneel vir leidrade. In die agtergrond is die minibus waarin van die aanvallers gery het.

Twaalf val boer aan

Die aanvallers het volgens inligting bloot uit hul voertuig geklim en begin skiet na hul aankoms op die plaas.

Vinnige optrede deur ander boere het bygedra tot die voorkeer van twee verdagte voertuie, ‘n minibus taxi en Toyota Corolla, op ‘n plaaspad, waar nog ‘n skietgeveg uitgebreek het.

Een rower is swaar gewond en die ander het in die veld in gevlug. Die gewonde aanvallers is per ambulans van die toneel verwyder.

Boere van heinde en verre het hulle na Laersdrift gehaas om te help soek na die verdagtes.

‘n Privaat helikopter het ondersteuning vanuit die lug gebied. ‘n Polisie helikopter het hom ‘n paar ure later by die soektog aangesluit.

‘n Lid van die soekgeselskap is gewond toe hy op een Van die aanvallers in ‘n sloot afgekom het. Hy is na Middelburg gehaas vir mediese behandeling.

 n Lid van die polisie se honde eenheid en sy hond drink water voordat hulle weer die aanvallers se spoor vat.

Teen sononder is nog ‘n aanvaller gearresteer en ‘n ander een noodlottig gewond.

Die soektog na die oorblywende nege verdagtes duur voort. http://mobserver.co.za/35793/nuusflits-twaalf-val-boer-aan/


#FarmAttack