(Jwplayer)

October 18, 2015

#FarmAttack: Update: Afrikaner farmer, Daan de Klerk attacked & assaulted by 5 Black attackers on Erasmushoop farm near Graskop



Petro Botha Wagenaar:
Kyk hoe is Daan de Klerk aangeval deur swartes... Dinsdag aand. Ek weet nog nie presies wat gebeur het nie. Julle ek vra maar net vir gebed. Dink dis vreeslik wreed. Emosioneel is dit vir n mens ook nie maklik nie



Richard Popeye Robertson:

Dit het op die plaas Erasmushoop so 30km buite Graskop gebeur, 5 barbare met drie pistole een pistool was blykbaar wit gewees n 303 en .22 is en n boxed shape 323 bmw met al die goed wat hulle uit die huis kon dra is gesteel. Een is blykbaar gevang in besit van die .22 en word deur die polisie onder vra. Geen verdere inligting tans oor die voorval nie.
https://m.facebook.com/boerekrisisaksie/photos/a.178568022169751.48293.116298045063416/1244553975571145/?type=3

ALSO READ:

#FarmAttack