(Jwplayer)

October 19, 2015

#FarmAttack: Update: Nylstroom: A farmer's son was attacked by 5 black attackers. Black workers were only tied-up. Attackers still at large

Nylstroom Plaasaanval:
Die plaas van Oom Eddie is omstreeks 8H30 aangeval deur 5 Swart Terroriste gisteraand.Oom Eddie was nie tuis nie maar wel sy seun.
2 Plaaswerkers was vasgemaak maar ongedeerd gelos.
Oom Eddie se seun het dit gesien gebeur en kon alarm maak.
Die Terroriste het op die vlug geslaan en die reaksie eenhede het tot na 1H00 gesoek.
Die voertuig reg. is SVD 622 GP wat gesoek word ivm. die aanval..
Hulle is nog op vrye voet.
https://m.facebook.com/story.php?story_fbid=475839955927128&id=100005033835388

Also read:
■ Nylstroom farm attack, 5 black attackers

#FarmAttack