(Jwplayer)

October 7, 2015

#FarmMurder: Update: Black farm attackers acquitted of murder because there wasn't enough evidence

Sicelo  Kwayimani en Mgonseni Silnelo  in  die  Wes-Kaapse hooggereghof. 

●●●●●●●●●●●●●●●●●●●●●●●●●●●●●●●●●●●●

ALSO READ: 

● SA Police negligence in farm-murders a large problem ...
https://stopwhitegenocideinsa.wordpress.com › ...
Sep 28, 2014 - Initially, the policedid not confiscate these items until they were confronted ... The two assailants were acquitted

● Faulty SA police stats: Afriforum suing SAPS for more reliable ...
www.censorbugbear.org › reports › view
Mar 7, 2015 - »FARMITRACKER ... The SAPS claims that 'only 271 farm murders were registered over past 5 yearsFaulty SA police stats: Afriforum suing SAPS for more reliable ...
www.censorbugbear.org › reports › view
Mar 7, 2015 - »FARMITRACKER ... The SAPS claims that 'only 271 farm murders were registered over past 5 years


●●●●●●●●●●●●●●●●●●●●●●●●●●●●●●●●●●●●

Plaasaanvallers vrygespreek op moordklag

Twee mans wat daarvan beskuldig is dat hulle ʼn Kaapstadse polisiebeampte  tydens ʼn rooftog op ʼn plaas doodgeskiet het, is op ʼn aanklag van moord vrygespreek. 

Regter Sakkie Maartens het Woensdag in die Wes-Kaapse hooggeregshof bevind daar is nie voldoende bewyse om Sicelo Kwayimani en Mgonseni Silnelo skuldig te bevind aan die moord op konst.  Rozelle  Witbooi (30) nie.  “’n  Skuldigbevinding  aan  moord kan nie geregverdig word nie en spesifieke  feite  in  hierdie  saak  dui  ook  nie  op  strafbare  manslag nie,”  het Maartens gesê. Sithelo  is  egter  wel  skuldig  bevind  aan poging tot moord, terwyl Kwayimani op dieselfde aanklag vrygespreek  is.  Maartens het gesê terwyl een van die mans die skoot afgevuur het wat Witbooi doodgemaak het, kon die hof nie bevind wie die doodskoot afgevuur het nie. Maroela Media het vroeër berig (http://maroelamedia.co.za/blog/nuus/sa-nuus/twee-wat-glopolisievrou-vermoor-volgende-week-gevonnis/) Witbooi het in Februarie verlede jaar saam met ʼn ander polisiebeampte,  ao.  Jonathan Koopman, op ʼn gewapende rooftog by ʼn groenteplaas in Kraaifontein  gereageer.  Daar  het hulle  op Kwayimani en Silnelo afgekom. ʼn Stoeiery het ontstaan en Witbooi is doodgeskiet. Beide verdagtes is skuldig  bevind aan roof met verswarende omstandighede wat verband hou met die  rooftog  op die plaas, maar is vrygespreek op ʼn aanklag van ontvoering wat verband hou met plaaswerkers  wat in ʼn koelkamer op die plaas toegesluit is.
http://maroelamedia.co.za/blog/nuus/sa-nuus/plaasaanvallers-vrygespreek-op-moordklag/

#FarmMurder