(Jwplayer)

October 12, 2015

#LandGrabsInSA: Now officially ANC policy.... farmers to give 50% of their land to workers without compensation



Die 50/50-voorstel ingevolge waarvan boere die helfte van hul plaas met werkers moet deel, nou amptelik ANC-beleid

ANC-beleid: Boere, werkers móét plase deel

Die 50/50-voorstel ingevolge waarvan boere die helfte van hul plaas met werkers moet deel, is nou amptelik ANC-beleid.

Gugile Nkwinti, minister van landelike ontwikkeling en grondhervorming en lid van die ANC se subkomitee oor grondhervorming, het Sondag bevestig dat die ANC die voorstel as beleid aanvaar het en al toepas.

Hy het op die hoofraadsvergadering gesê talle voorstelle ter ondersteuning van die beleidsraamwerk is deur landbou-organisasies ingedien en ’n klompie projekte is nou in die formaliseringsfases. In dié fases word grond gewaardeer, sakemodelle nagegaan, vaardigheidsontwikkeling gedoen en eiendom oorgedra.

’n Resolusie oor die beleidsraamwerk is al op die ANC se Mangaung-kongres in 2012 aanvaar, sê Nkwinti. Volgens Nkwinti het sy departement die beleid om die resolusie ontwikkel. “Die ANC se lekgotla het die beleidsraamwerk in Februarie vanjaar aanvaar en geformaliseer en daar is besluit dat daar met die toepassing voortgegaan sal word.”

Volgens Nkwinti het talle kommersiële boere, veral in die Vrystaat en Noordwes, al aangedui dat hulle deel van die program wil wees.

http://www.netwerk24.com/nuus/2015-10-12-anc-beleid-boere-werkers-mt-plase-deel

Also read:



land grab



noun

1.
the seizing of land by a nation, state, 
ororganization, especially illegally,
underhandedly, or unfairly.


○ ○ ○ ○ ○ ○ ○ ○ ○ ○ ○ ○ ○ ○ ○ ○ ○ ○ ○ ○ ○ ○


Nkwinti stands by his 50/50 plan
2014-06-23-01-25-30
South Africa is now finalising the NEW land reform bill


○ ○ ○ ○ ○ ○ ○ ○ ○ ○ ○ ○ ○ ○ ○ ○ ○ ○ ○ ○ ○ ○
IMG_20150330_172007


○ ○ ○ ○ ○ ○ ○ ○ ○ ○ ○ ○ ○ ○ ○ ○ ○ ○ ○ ○ ○ ○
Land grab threats serious #SouthAfrica







South Africa will never be free
While the poor are crying
And the white farmers are dying!

#StopWhiteGenocideInSA