(Jwplayer)

October 7, 2015

#MURDER: Murder hunt after woman, Sophia Gehring (72) was found dead at home

" Sophia Gehring 's hands were tied up , there was a plastic bag over her head, and she had injuries to her head and face "

Riebeeckstad-vrou in haar huis vermoor


Riebeeckstad-vrou in haar huis vermoor
Riebeeckstad - 'n Vrou in haar sewentigs is gisteraand vermoor in haar huis in Riebeeckstad, Welkom, aangetref.
 'n Vrystaatse polisiewoordvoerder, Stephen Thakeng, sê Sophia Gehring se hande was met tou vasgebind, daar was 'n plastieksak oor haar kop, en sy het beserings aan haar kop en gesig gehad.
Die 72-jarige Gehring, wat glo Vrydag laas lewend gesien is, het in Florastraat 23 gewoon.
Niemand is tot dusver in hegtenis geneem nie.
Enigiemand met inligting is gevra om die polisie te bel by 057 391 6259 of 083 940 1743
http://www.ofm.co.za/article/Local-News/172061/Riebeeckstadvrou-in-haar-huis-vermoor

MURDER