(Jwplayer)

November 17, 2015

13 of the 23 BBBEE (ONLY BLACKS TO APPLY FOR JOB) firemen not qualified at BFN fire station


‪#‎BringBackTheWhitePeople‬ 119 ANC RACIST RACE BASED LAWS BARRING WHITES FROM THE ENTIRE JOB-MARKET IN SOUTH AFRICA
‪#‎StopWhiteGenocideInSA‬


BFN-BRANDWEER: 13 VAN 23 NIE GEKWALIFISEERD
Soveel as 13 brandweerpersoneel uit ‘n groep van 23 wat onlangs deur die Mangaung Metro-munisipaliteit aangestel is, is nie gekwalifiseer nie, terwyl sommige nie eers ‘n fikshiedtoets geslaag het nie.
Dít is volgens dokumente in besit van Rosestad Nuus wat ook dui op moontlike politieke inmenging by aanstellings van personeel by die Brandweer, waarvan sommiges nie eens CV’s of aansoeke ingedien het nie.
Dié inligting volg op maande se gerugte van politieke inmenging by die Mangaung metro se brandweerafdeling.
Een van die beamptes wat aangestel is, ene L.L. Goliath, was glo voorheen by die Metsimaholo-munisipaliteit in Sasolburg as brandweerman afgedank.
Volgens ‘n ingeligde in Mangaung Metro, wat anoniem wil bly, is Goliath is dáár die geleentheid gegee om sy kwalifikasies te bekom, maar is uiteindelik afgedank omdat hy glo weinig by die werk opgedaag het.
Die Mangaung-stadsbestuurder, Sibongile Mazibuko, het die aanstellings op 10 April vanjaar bekragtig.
Uit die dokumente blyk dit verder dat ‘n lid van die burgemeersterskomitee, glo Raadslid Moses Sekakanyo, Goliath se naam verskaf het as kandidaat vir die kortlys.
Die Demokratiese Alliansie se Johan Pretorius het onlangs aan Rosestad Nuus gesê die party is bekommerd oor politieke inmenging by die aanstelling van metro-personeel.
In ‘n vraag deur die DA oor die aanstellings aan die stadsbestuurder,het Mazibuko gesê politici mag nie inmeng met die personeelaanstellings van die metro nie.
Uit Goliath se aanstelling wil dit egter voorkom of daar egter wél politieke inmenging was.
http://100punt6.co.za/bfn-brandweer-13-van-23-nie-gekwalifiseerd/

#StopWhiteGenocideInSA