(Jwplayer)

November 17, 2015

#ATTACK: Elderly man attacked by three black killers & repeatedly hit with a machete on the head. He is in ICU in serious condition




Die soort terrorisme waaraan ons in Suid-Afrika op feitlik daaglikse basis gewoond is, lyk anders as die terrorisme in Parys of Beiroet.
Dis stiller, minder opvallend...Maar dis ewe wreed.

■ Die kopwonde wat Thinus Gey van Pittius Vrydagaand opgedoen het toe hy deur drie gemaskerde boewe met kapmesse oorval is.

Ons het met groot skok verneem van 2 wrede aanvalle op 2 getroue FN ondersteuners die afgelope naweek.
Thinus Gey van Pittius is leier van die WBB en ingeskrewe lid van FN. Hy is eienaar van WKS Security and Training. Tydens ‘n roetinebesoek Vrydagmiddag aan een van die plekke waar sy maatskappy sekuriteitsdienste verskaf, is hy van agter aangeval deur drie mans en met ‘n panga gekap.
Hy het eers vanmiddag sy bewussyn herwin en is tans nog in die Intensiewe Sorgeenheid van ‘n Pretoriase hospitaal, waar Francois Cloete hom namens FN besoek het. Hy het ernstige kopwonde opgedoen in die aanval.
Ons bid Thinus volle en volkome herstel toe.

In die Paarl is Gawie Botha se buurman en sy vrou oor die naweek ook aangeval deur drie mans met musse oor die gesig. Ons verneem dat daar ook kapmesse in die aanval betrokke was.

Front Nasionaal bid ook die Bothas se bure volle en volkome herstel toe.
Die aanslag teen ons mense neem toe in wreedheid en felheid. Die stemme wat hier en daar opgaan raak verlore in die groter gedruis van die Nuwe Suid-Afrika. Ons kan nie langer uit baie monde praat nie, derhalwe is dit so ontsettend belangrik dat elkeen wat kan loop, ry, kruip of rol op 27 November in Pretoria sal saamtrek sodat ons ‘n verenigde front kan vorm teen hierdie slagting onder ons mense 
■ https://m.facebook.com/story.php?story_fbid=874407386010500&id=743870385730868
■ https://m.facebook.com/story.php?story_fbid=874648215986417&id=743870385730868

ALSO READ:

■ The Murderous Terror continues in South Africa every day - relentlessly, defenceless people of all ages are hacked to death by black murder-and rape gangs, mutilated, gang-raped, shot dead inside their own homes, on the streets, in shopping centres, their children even are kidnapped in brought daylight, the terror especially against whites never stops ... day in day out amidst massive hatespeech and incitement-campaigns against whites - ever since Mandela was released from his luxurious prison-warden's home and his murderous terrorist organisation Umkhonto We Sizwe, the Communist Party and the African National Congress 'party' took over the country... 
The murderous Terror continues in South Africa every day Attack on Gey van Pittius et al The murderous Terror continues in South Africa every day Attack on Gey van Pittius et al The murderous Terror continues in South Africa every day Attack on Gey van Pittius et al The murderous Terror continues in South Africa every day Attack on Gey van Pittius et al The murderous Terror continues in South Africa every day Attack on Gey van Pittius et al The murderous Terror continues in South Africa every day Attack on Gey van Pittius et al The murderous Terror continues in South Africa every day Attack on Gey van Pittius et al The murderous Terror continues in South Africa every day Attack on Gey van Pittius et al The murderous Terror continues in South Africa every day Attack on Gey van Pittius et al
Read more....
https://www.censorbugbear.org/farmitracker/reports/view/3961
#StopWhiteGenocideInSA