(Jwplayer)

November 16, 2015

#ATTACK: Black armed attackers hijack doggie daycare van with dog Chester still inside. Owners left heartbroken




Eienaars Gebroke Nadat Hond Saam Bakkie Gekaap is
RANDBURG - Gert Schoeman (71) van die Shaggies-hondesalon in Ferndale, Sentraal-Transvaal, het Chester vroegoggend by die Lidbetters kom haal vir sy versorgingsessie. Die middag het sy vrou, Anette (69), Malcolm Lidbetter laat weet dat Gert die hondjie terugbring. Maar voordat hy kon wegtrek, het twee kapers Gert uit die bakkie geskop en daarmee weggejaag. Hy het agter die bakkie aangehardloop, maar dit was vergeefs.

#StopWhiteGenocideInSA