(Jwplayer)

November 19, 2015

#ATTACK: Illegal Arrest: another innocent man arrested after he shot & killed one of 3 black killers who held the arrested victim at knifepoint





MAN SKIET VERDAGTE DOOD, GEARRESTEER VIR MOORD
Radio Rosestad 100.6 FM
‘n Man is in Johannesburg vir moord in hegtenis geneem nadat hy een van drie mans wat na bewering probeer het om hom te beroof, doodgeskiet het.
Adjudant-offisier Xoli Mbele van die Gautengse polisie sê die 40-jarige man beweer hy is gisteraand deur die mans met ‘n mes gedreig en van sy beursie beroof.
Hy het glo verskeie skote met sy vuurwapen op die verdagtes geskiet en die een is op die toneel dood, terwyl die ander twee gevlug het.
http://100punt6.co.za/man-skiet-verdagte-dood-gearresteer-vir-moord/

Also read:
■ South African's are not allowed to protect themselves against black killers

#StopWhiteGenocideInSA