(Jwplayer)

November 22, 2015

#ATTACK: Survives kidnapping: Missing Afrikaner man, Juan Kruger found safe after he was locked in the boot of his own vehicle for 24 hours

Juan was hijacked & kidnapped by 3 armed black attackers in Zambesi Drive, who forced him in the trunk of his own car. Terrifying hours he spent curled up in the bootuntil the following day. "I COULD HEAR THEM PARTY ALL NIGHT LONG OUTSIDE THE VEHICLE"
Juan Kruger. Foto: Facebook
#StopWhiteGenocideInSA

Juan Kruger (29) van Pretoria, wat Donderdag verdwyn het, is Vrydag met sy ouers herenig.


Juan Kruger (29) van Pretoria, wat Donderdag verdwyn het, is Vrydag met sy ouers herenig. Maroela Media het vroeër berig Juan was Donderdagoggend op pad na ʼn onderhoud in Sinoville, maar het nooit teruggekeer huis toe nie. 

“Hy was op pad na die onderhoud toe drie mans hom in Zambesi-rylaan in Pretoria gekaap het,” het Frik Kruger, 

Juan se pa, Vrydagaand aan Maroela Media gesê. “Hulle het by hom in die motor geklim en hulle het hom gedwing om verder te ry.” Die mans was gewapen. “Ná ongeveer twee verkeersligte het hulle Juan gedwing om uit te klim en hom in die agterbak van die motor geboender. Só het hulle met hom die hele nag lank rondgery,” het Frik verduidelik. 

Juan het vir hulle gesê hy kon hoor hoe die persone deurnag langs die motor partytjie hou. “Vanoggend vroeg het hulle vir hom ʼn bottel water gegee en weer met hom rondgery. Hulle het hom uiteindelik in Nelson Mandelarylaan in die stad afgelaai en gesê hy moet weghardloop,” het Frik gesê. 

“Dit is net genade dat hulle hom uitgelos het.” Volgens Juan het mense staan en toekyk toe die mans hom gekaap het, maar niemand het reageer nie

Nadat hulle hom afgelaai het, het hy gesukkel om hulp te kry, omdat hy vuil was en sy hemp geskeur was. “Iemand het uiteindelik vir hom geld gegee en hy kon ons bel sodat ons hom kon gaan haal,” het Frik gesê. Die polisie is op soek na die goudkleurige Nissan Amera (registrasienommer PCM337GP) waarmee die kapers weggery het.
http://rekordeast.co.za/72062/veilig-na-24-uur-in-eie-kattebak/

#StopWhiteGenocideInSA