(Jwplayer)

November 26, 2015

#ATTACK: Two black attackers jailed for brutal attack on Afrikaner woman, Lienkie Human at home during load shedding

Ms. Human believes the attack on her was not ordinary crime but rather the Intent to cause grievous bodily harm!!!


Ms. Human survived attack by two dangerous black attackers. The Afrikaner woman, was repeatedly beaten and kicked at home during loads heading



TWEE SWART 14 JAAR TRONK TOE

Twee swart barbare is 14 jaar tronk toe gestuur, nadat hulle ’n vrou vasgebing, aangehou en herhaaldelik aangerand het.

Simon Montau (24) en Stephan Kalushi Ntwane (30) is Dinsdag in die streekhof tronk toe gestuur.

Die twee is skuldig bevind op vyf klagtes rakende die aanval op me. Lienkie Human tydens 'n kragonderbreking.

Me. Human was op 19 Oktober 2013, alleen by die huis in Peach Canarystraat, terwyl haar man, Huge vir sy kinders in Pretoria gaan kuier het. Hul dogter, Margo, was by vriende.

Me. Human het in die vroeë oggendure stemme gehoor en gedink dat haar dogter en vriende tuis is. Sy het opgestaan om te gaan kyk en vier mans met flitse in die gang ogemerk.

Me. Human is met elektriese koorde vasgebind en in haar gesig geslaan.

Daar is vir haar gesê om op haar knieë te staan en ie op te kyk nie Die barbare het aangedring op geld, maar me. Human het gesê dat daar nie geld is nie.
Hulle het haar daarna gevra vir haar man se skootrekenaar en haar aanhoudend geskop, terwyl hulle vir die kluis se sleutels gevra het. Hulle het mnr. Human se .38 rewolwer uit die kluis gevat.
Die swart barbare het, met die hoop om me. Human stil te hou, waslappe in haar mond gedruk. Hulle wou ’n gordel om haar gesig draai om die waslappe in haar mond te hou. Me. Human het gevrees vir wat sou volg, maar haar dogter en vriende het tot haar redding gekom, toe hulle by die huis aankom. Die kar se ligte teen die ruit het die rowers verjaag.

Me. Human het gesê dat hul glo dat dit nie net 'n gewone inbraak was nie, maar dat dit 'n inbraak was met die doel om te beseer. 'n Leë Oros bottel is op die sypaadjie oorkant die straat gevind. Dit het in die rigting van die Human-huis gewys, wat moontlik as teken vir 'n beplande inbraak gedien het.

Twee swart barbare is kort na die inbraak gearresteer met twee gesteelde vuurwapens in hul besit. Een van die vuurwapens is tydens 'n inbraak in Marble Hall gesteel en die ander een was die .38 rewolwer wat by me. Human se huis geroof is.
• Die twee is gevonnis tot ses jaar vir huisbraak, agt jaar vir roof, ses jaar vir die besit van 'n ongelisensieerde vuurwapen, nog ses jaar vir die besit van nog 'n ongelisensieerde vuurwapen en twee jaar vir die besit van ammunisie.
Dit is in geheel saamgevoeg tot 14 jaar effektiewe tronkstraf.

Me. Human sê dat sy tevrede is met die uitspraak en dat sy hoop dat 'n les uit hierdie gebeurtenis geleer kan word.

“Hierdie saak het vir twee jaar soos 'n swaard oor my kop gehang, ek is net bly dit is afgehandel.”
“Ek het gedink die swart aanvallers gaan minder gevangenisstraf kry. Ek was baie bekommerd omdat die saak so lank uitgerek was en dit twee jaar geneem het om af te handel,” sê mnr. Human.
Montau en Ntwane is Woensdagoggend deur Groblersdal SAP na eMalahleni Korrektiewe Dienste geneem om hul 14 jaar gevangennisstraf uit te dien. https://facebook.com/story.php?story_fbid=738937446238261&id=161878013944210&ref=bookmarks

#StopWhiteGenocideInSA