(Jwplayer)

November 30, 2015

#CulturalGenocide: ANC communist government to rewrite South African history by changing BOER history to Afrikaner history



ANC Beleid dat Boere Geskiedenis Verander na Afrikaner Geskiedenis

BLOEMFONTEIN – Presies 116 jaar na die uitbreek van wat tot nou toe as die Anglo-Boereoorlog (ABO) in ons Boere Geskiedenis bekend gestaan het, is die naam amptelik na die Suid-Afrikaanse Oorlog verander. Die naam van die oorlog tussen Brittanje en die Boererepublieke, die Oranje-Vrystaat en Transvaal, van 1899 tot 1902, word aangepas om ook die rol en lyding van swart mense in die oorlog weer te gee. Die geskiedenis van die oorlog, wat altyd as ’n “witmansoorlog” bekend was volgens Mthethwa, word reggestel.

http://bmarksa.org/nuus/anc-beleid-dat-boere-geskiedenis-verander-na-afrikaner-geskiedenis/

Barend Pienaar
Die regime het dit goed gedink om die Boere oorlog of Anglo Boere oorlog (1899...1902) te herdoop na die Suid Afrikaanse oorlog.Die ANC het sy ontstaan in 1912 gehad.Hoe op aarde verkry hy die reg om name te verander en sy absolute banale verkragting van ons Geskiedenis te verander... Was daar enige publieke deelname......
Nee maar weereens 'n verraaier binne ons midde.Iemand wat soos ons lyk en wat uit die hand van die ANC vreet.....
Sy naam is Dr. Jan v d Merwe..kurator en voorsitter van die Oorlogsmuseum in Bloemfontein.
_________________________________________________
"Dr. Jan van der Merwe, voorsitter van die museum, het gesê die museum is tot ’n wêreldgehalte-museum uitgebou. Dit is hervorm van ’n eksklusiewe Afrikaner-museum na een wat alle gemeenskappe se rol in die oorlog uitbeeld."
---------------------------------------------------------------------------
SIKOFANT EN VERRAAIER.

https://facebook.com/story.php?story_fbid=487609088083548&id=100005033835388&fs=4

They are rewriting our history to destroy our heritage....

#CulturalGenocide #StopWhiteGenocideInSA