(Jwplayer)

November 12, 2015

DOUBLE #MURDER: UPDATE: Father Speaks Out After Daughter's Brutal Murder


Carolize Muller Woensdag saam met haar grootouers, Fanie en Elsa Muller


Pa bid vir kalmte ná moord op dogter (43)
HY was woe​dend oor die koel​bloe​di​ge moord op sy dog​ter en haar vriend, maar Fa​nie Muller het kalm​te en wys​heid van die He​re ge​vra om sy klein​dog​ter te kon on​der​‐steun.“Ek het die He​re vir kalm​te, wys​heid en ver​stand ge​vra so​dat ek die mei​sie die regteraad kon gee,” het hy Woens​dag ge​sê.
Sy klein​dog​ter, Ca​ro​li​ze Mul​ler (12), is Woensdag uit die Leslie Wil​li​ams- privatehospi​taal tus​sen Fo​ch​vil​le en Car​le​ton​vil​le ont​slaan.Haar ma, El​sa​bé (43), en dié se vriend, Ja​co van Ee​den (48), is Sa​ter​dag​aand voor diemei​sie in ’n mis​luk​te ka​ping in die op​rit na hul huis in Fo​ch​vil​le dood​ge​skiet. ’n Koe​ël het die mei​sie in haar be​ne ge​tref.Die ou​pa het ge​sê sy klein​dog​ter se be​ne voel nog styf en is ef​fens seer, maar on​derdie om​stan​dig​he​de gaan dit goed met haar.Toe die mei​sie Woens​dag by haar huis aan​kom, het sy aan haar ou​pa ge​sê sy weet sygaan nooit weer haar ma se stem in die huis hoor nie.“Ek het aan haar ge​sê haar ma kyk vir haar. Sy (El​sa​bé) het ’n groot glim​lag op haarge​sig (om​dat haar kind so dap​per is),” het Mul​ler ge​sê.Die mei​sie, ’n leer​ling aan die La​er​skool Fo​ch​vil​le, het be​sluit om vir eers in Fo​ch​vil​‐le te bly.“Hier is al haar 
vrien​de,” het Mul​ler, wat in B​rits woon, 
ge​sê.Voog​de is aan die mei​sie toe​ge​wys, maar hul​le wil om vei​lig​heids​re​des a​no​niem bly.Hul​le het wel ge​sê hul​le gaan haar met “groot oop arms van lief​de” ont​vang.

Die mei​sie het nie kon​tak met haar pa nie.Mul​ler het ge​sê die po​li​sie en ’n vei​lig​heids​maat​skap​py het Woens​dag die straatvoor die huis waar die treur​spel hom af​ge​speel het, ge​pa​trol​leer na​dat in​wo​ners ge​sêhet hul​le het die og​gend ’n 
ver​dag​te voer​tuig daar sien ry.Dit was glo 
die​self​de sil​wer BMW waar​in die ka​pers die aand van die moor​de ge​ryhet.Mul​ler het 
Woens​dag ge​sê nie​mand is al in heg​te​nis 
ge​neem nie. Hy het Dins​dag sydog​ter se lyk in die lyk​huis in Fo​ch​vil​le uit​ge​ken.Haar lyf was 
vol​gens hom vol kneus​plek​ke soos sy ba​klei het, maar op haar ge​sig hethy “rus​tig​heid 
be​speur”.Hy meen sy dog​ter het in haar laas​te oom​blik​ke rus​tig​heid van God ont​vang.Oor die moord op sy dog​ter en haar vriend het Mul​ler 
ge​sê: “Dit is ont​set​tend hart​‐seer.”Van Ee​den se broer, Ar​no van Perth, Aus​tra​lië, en sus​ter, Ma​rié Ra​de​mey​er van Bloem​fon​tein, het ge​sê as 
ie​mand weens na​tuur​lik oor​sa​ke sterf, kan jy met hul doodvre​de maak, maar wat met hul broer en dié se vrien​din ge​beur het, is 
“on​aan​vaar​baar”. Ar​no het na Suid-A​fri​ka ge​reis toe hy oor sy broer se dood in​ge​lig is.Van Ee​den was vol​gens sy fa​mi​lie baie lief vir die na​tuur en die​re. Hy het daar​vange​hou om grap​pies te maak en het hom oor an​der ont​ferm.El​sa​bé was vol​gens haar pa ’n op​ge​wek​te mens wat baie vrien​de ge​had het. “Al​malhet van haar ge​hou.” Haar rou​diens is Vry​dag om 10:00 in die 
E​van​ge​lies-Ge​re​for​meer​‐de kerk Fo​ch​vil​le.Van Ee​den se rou​diens is Vry​dag om 11:00 in die 
Vol​le E​van​ge​lie​kerk in A​da​may​‐view, K​lerks​dorp.
http://bmarksa.org/nuus/fochville-aanval-pa-biddend-vir-kalmte-na-aanval/

ALSO READ:
■ DOUBLE #MURDER: Afrikaner couple were shot dead in front of daughter (12)

#StopWhiteGenocideInSA