(Jwplayer)

November 17, 2015

#FarmAttack: Black attackers arrested after weeks of violent farm attacks/robberies in Limpopo

Two black farm attackers caught with stolen items 








Die Spoorsnyers :
Uiteiendelik na weke en nagte se spoorloop, Valke En Arende buurtwagte wat deurnag patrollies gery het en Mamma's wat kos water en koeldrank aangery het is twee van plotte en plase se huis rowers gearresteer..
Verdagtes is vamore agt uur in n huis in RDP langs toetsgronde deur myself Flip Botha en Hannes van Wyk van die Valke buurt wag gearresteer.
Belangrike bewysstukke soos kameras selfone huisbreek apparaat is in hulle bsit gekry asook al die skoene wat in huisbrake gebruik is. Ons wil graag almal wat betrokke was die afgelope weke bedank vir bydrae, daar is dit weereens bewys ons moet net nie moed verloor nie. Dankie ook aan W O Magatle wat sy afdag opgeoffer het om ons te help.
https://facebook.com/story.php?story_fbid=1068129796539521&id=175545635797946&ref=bookmarks

#StopWhiteGenocideInSA