(Jwplayer)

November 27, 2015

#FarmAttack: Elderly Afrikaner woman, Anina Verwey (74) was attacked & stabbed in her Driefontein farm house. Black attackers still at large



Aanvallers steek bejaarde vrou met mes
Twee aanvallers het ’n bejaarde vrou op Dinsdagmiddag, 24 November, in haar huis op Driefontein oorrompel en met ’n mes gesteek.

Anina Verwey (74) was alleen by die huis terwyl haar man saam met die werkers in die veld was. Die huis se deure was oop en die twee verdagtes het haar verras.

Ao. James Findlay, woordvoerder van die Modimolle-polisie, sê die twee verdagtes is vermoedelik in hul twintigs of dertigs is. Hulle het Afrikaans met Verwey gepraat.
Verwey is in die regterskouer gesteek. Sy het tydens die struweling losgekom en haarself in haar kamer toegesluit vanwaar sy om hulp kon bel.
Die twee verdagtes het op die vlug geslaan met R60 en twee selfone. Die polisie, omliggende boere en lede van die Nylstroom-buurtwag het ure lank na die twee mans gesoek, wat vermoedelik in die rigting van Phagameng gevlug het, maar hulle het ontsnap.

Verwey is deur haar huisdokter op die dorp behandel en dieselfde dag ontslaan.
http://diepos.linmedia.co.za/articles/crime/34502/2015-11-27/aanvallers-steek-bejaarde-vrou-met-mes

■ #FarmAttack: Update: Two black attackers arrested after Afrikaner woman was attacked & stabbed on farm

Tannie Anita Verwey se twee aanvallers is vanmore om 4H00 gevang en gearresteer.
SKITTERENDE,SKITTERENDE NUUS........................
Ek hoop julle twee SWART TERRORISTE VROT.
Baie geluk aan elkeen wat hier saamgewerk het...
https://facebook.com/story.php?story_fbid=487876791390111&id=100005033835388&fs=1



#StopWhiteGenocideInSA