(Jwplayer)

November 28, 2015

#FarmAttack: Illegal Arrest: Security officer arrested for killing an black farm attacker in self-defence on Camelot smallholding


■ The black barbarian, Moatshe threatening to set the grass alight, and  he also attacked the owner of the smallholding with a knife and stick
■The black barbarian, Moatshe was very aggressive and threw stones at people and vehicles
■ The owner called for help on the emergency farm radio


Swart Aanvaller sterf na skote klap

Ellisras – ’n 47-jarige man, verbonde aan ’n sekuriteitsmaatskappy, het Maandag in die Lephalale / Ellisras landdroshof verskyn op aanklag van moord nadat polisie die lyk van Frans Moatshe (47) Sondagaand op ‘n kleinhoewe by Camelot gekry het.


Volgens die polisie het Moatshe se lyk ‘n koeëlwond op sy rug naby sy regterskouer gehad en sy hande was met kabelbinders agter sy rug vasgebind.



Hy wou na bewering die gras op die kleinhoewe aan die brand steek en het die eienaar ook glo met ’n mes en stok aangeval. Teen druktyd kon die Lephalale polisie nog nie bevestig of Moatshe se hande vasgebind is voor of na hy die skietwond opgedoen het nie.

 “Die polisie is na die toneel ontbied waar Moatshe se lyk gevind is met sy ID boekie wat langs hom op die grond gelê het,” sê Lephalale polisiewoordvoerder adjudant offisier Frans Mokoena.


‘n Getuie, wat gevra het dat Noordelike Nuus hom nie identifiseer nie, sê Moatshe was baie aggressief en het mense en motors met klippe gegooi. Hy sê dat ’n inwoner van die area Moatshe gekonfronteer het en glo selfs met traangas gespuit het nadat hy ook met klippe bestook is, maar dat Moatshe nie kalmeer het nie.
Die inwoner het op die noodkanaal hulp ontbied. Die man wat in hegtenis geneem is, het na bewering waarskuwingskote afgevuur waarna hy, volgens die getuie, ’n skoot in Moatshe se rigting geskiet het. “Dit was baie deurmekaar en dinge het baie vinnig
gebeur,” het die ooggetuie gesê.

Die saak sal in Januarie 2016 weer in die hof voorkom.

Northern News

http://www.noordnuus.co.za/articles/news/34561/2015-11-27/man-sterf-na-skote-klap

#StopWhiteGenocideInSA