(Jwplayer)

November 28, 2015

#FarmAttack: Three farm attacks in six days in Mooinooi




Dankie Hannetjie Grobbelaar. Administrateur van Mooinooi groepe:
Drie plaasaanvalle in 6 dae in Mooinooi.
*Verlede Woensdag n mislukte gewapende roof by Silver creek unit 1 waar ons hulle so bietjie verwilder het.
*Donderdag Oggend word daar weer by Silver Creek unit 16 huis 7 aangeval en word man vas gebind. Hulle is so arrogant dat hulle hul tyd vat om weg te kom. Hy slaag daarin om homself los te maak en alarm te maak.
*Gisteraand word weer n plaasaanval gefnuik op Silver creek waar inwoner en hulle op mekaar skiet.
*Nog n aanval gisteraand deur die selfde klomp op A160 word op huis mense net geskiet. Hulle is nog steeds op vrye voet weens ons wonderlike polisie van Mooinooi wat so flink op getree het.
Hierdie is georkestreerde aanvalle wat geloods word deur Misdadigers wat DEFINITIEWE opleiding ontvang het.
@Hulle weet presies waar en hoe om toe te slaan.
@Die motief is nie roof nie.
@Beide slagoffers is slegs van karige besittings beroof.
@Hulle bly in digte ruie bosse op plase wat daar min beweging is.
@Hulle boskuns is verstommend.
@Min tot geen spore identifiseërbaar.
@Hulle verwissel tot hulle kleredrag.
@Hulle is uiters gevaarlik en sal nie weifel om dood te maak nie.
Hierdie is 'n ernstige waarskuwing aan al ons mense,nie net hier by ons nie.
Wees waaksaam en paraat.
https://facebook.com/groups/704980489571627?view=permalink&id=922421047827569&fs=2

Christo Latsky‎Madibeng Misdaad Forum
27 November · 
Crime Report for 26/27 Nov 2015.
Sector One
1) Theft general Rietfontein. Transformer and wooden poles stolen. 
2) Theft general Sediba Plaza. Handbag stolen in shop from trolley. 
3) Theft general Melodie Plots. Sideboard, microwave and other goods stolen.
Sector Three.
1) Stock Theft Bultfontein. Five pigs stolen. https://facebook.com/groups/704980489571627?view=permalink&id=922360861166921&fs=2


■ René Lubbe‎Madibeng Misdaad Forum
27 November 
Gisteraand 18h40 was die 4 swaar gewapende bravos weer terug by Silver Creek. Op die mense geskiet. Hulle het toe te voet gevlug na A160 en daar 'n ou se Wendy byna afgebreek om in te kom en daar ook op mense geskiet. 'N Kar geskiet ook. Niemand beseer nie. Maar wees ASB op die uitkyk. Veral die plotte rondom Mooinooi, maar hulle kan enige kant toe. Hulle het groen overhauls aangehad, maar trek ander klere aan as hulle na die volgende plek gaan
Like
https://facebook.com/groups/704980489571627?view=permalink&id=922245161178491&fs=2

#StopWhiteGenocideInSA