(Jwplayer)

November 28, 2015

#FarmAttack: Update: An elderly woman was attacked & tortured by 3 black Zimbabweans in her farmhouse in Laersdrift on Tuesday night


Twee swart aanvallers wat met kabeldiefstal verbind word, is tydens die operasie gearresteer
Die huis waar drie Zimbabwiese burgers, wat vir die plaasaanval verdink word, gearresteer is
Jacky Snaggs se jaggewere is in die veld teruggekry


Boervroue was bloed uit hare



Jacky Snaggs (75) net na middernag wakker gemaak deur haar honde wat vreeslik blaf. Sy het opgestaan om te gaan ondersoek instel maar kon niks verdag sien nie.
Met haar terugkeer na haar slaapkamer het ‘n man haar om die nek gegryp en haar met ‘n vuurwapen oor die kop geslaan. Mev. Snaggs is in haar slaapkamer aangehou en met haar bedliggie se elektriese kabel vasgebind. Daar was drie aanvallers wat haar beveel het om die kluis oop te sluit. As sy nie vinnig genoeg gereageer het nie, het hulle haar geslaan.
Die swart aanvallers het gedreig om haar te verkrag, maar gelukkig nooit hul dreigement uitgevoer nie. Hulle is weg met verskeie jaggewere, ‘n haelgeweer en handwapen, asook kontant en mev. Snaggs se selfoon.
Sy kon haar loswikkel en op die landlyn alarm maak by haar buurman.
Boere in die omgewing het hul na die toneel gehaas om hulp te verleen. Daar is dadelik begin om die spoor van die drie verdagtes te vat. Boervroue het hulle oor mev. Snaggs ontferm en haar na ‘n buurplaas geneem om haar wonde te verbind en die bloed uit haar hare en van haar lyf af te was.
Die hulp van die Heritage Protection Group (HPG) asook die provinsiale speurtak is ingeroep.
Die jaggewere is in die veld teruggekry. Die verdagtes se spoor is tot by die Sango informele nedersetting naby Laersdrift gevolg.
Knap spanwerk deur die polisie, boere en lede van HPG, het daartoe gelei dat drie verdagtes vasgetrek is. Al drie is Zimbabwiese landsburgers. Die haelgeweer en handwapen wat by mev. Snaggs gesteel is, is in die dak van ‘n skool naby die verdagtes se huis teruggevind.
Op die koop toe is daar twee ander mans gearresteer wat in besit van verskeie gesteelde goedere, onder andere koperkabels, gevind is. Die swart aanvallers word met vier voorvalle van koperdiefstal per week vir die afgelope maand verbind.
Die swart aanvallers sal na verwagting vandag (Vrydag) in die hof verskyn. Die dossier word deur a/o Barend van Wyk van die provinsiale speurtak gedra.
• HPG fokus op geweldsmisdaad en renosterstroping en bied hul dienste gratis aan. Hulle is ‘n nie-winsgewende organisasie wat totaal en al staat maak op borge en skenkings. Indien jy met hulle in kontak wil kom of hulp nodig het, bel gerus vir Sakkie Louwrens by 071 798 7954 of Ben Engelbrecht by 083 380 1582.
http://mobserver.co.za/38236/boervroue-was-bloed-uit-hare/

Also read:


■ UPDATESurvived: A person was assaulted on the farm of Mrs Jacqueline Audrey Snuggs at Laersdrif section 10 - Limpopo during a farm attack:November 25 2015 Report from Heritage Protection Group - HPG and photo from the Spoorsnyers: Assault on a person on Mrs Jacqueline Audrey Snuggs' farm, Lagersdrift Portion 10, attacked this morning 25 November 2015, cash R16,000 and four 
firearms with ammunition looted by three black suspects. The HPG and the Spoorsnyers are at the scene, following trails: The Spoorsnyers have already gotten back some of the stolen firearms.


■■  Heritage Protection Group - HPG.:
Die vuurwapens wat terug gekry is van die plaasaanval Laersdrif. Spore is gevolg toe by die verdagtes se huis. Die verdagtes is bekend aan die ondersoek span en leidrade word nou gevolg om hulle te kry. Kol Louwrens en span asook A/O Van Wyk is besig met opvolg van leidrade. Dankie aan James en al die plaasboere betrokke vandag asook gebruik van helikopter https://facebook.com/724897197642040/photos/a.725169564281470.1073741828.724897197642040/731712830293810/?type=3&ref=bookmarks

#StopWhiteGenocideInSA