(Jwplayer)

November 21, 2015

#FarmMurder: Afrikaner, Piet de Kock attacked & shot by 2 black terrorists on Doornfontein farm, between Nylstroom & Vaalwater


By 27 October: 51 Farm Murders, 228 Farm Attacks were recorded this year 
■ 'White farmers have been subject to extremely brutal and racist murders in South Africa'
#StopWhiteGenocideInSA


■ Plaasaanval tussen Nylstroom en Vaalwater.
Mnr Piet de Kock voorman van Jaco Kriel op Doornfontein het na beweering twee verdagte persone gekonfronteer op die Plaas waarna Mnr Piet De Kock geskied is. Hy is oorlede oppad na die hospitaal. Die verdagtes is nog op vrye voet. Ons innige simpatie met die familie.
https://facebook.com/story.php?story_fbid=730195740445519&id=724897197642040

■ Barend Pienaar:
Nog 'n pa vermoor.
Nog iemand wat nooit sy kinders groot sal sien word nie.
'n Vrou wat die nag omgehuil het.'n Broodwinner wat nooit weer sal brood win nie.'n Familie uitmekaar geruk.
Vermoor vir absoluut niks.
Vriend al het ek jou nie geken nie,ons het waarlik probeer.
Dit voel vanoggend of ek jou gefaal het.(Daar was geen slaap nie)
Per slot van rekening is ek die verantwoordelike persoon wat veiligheid aanbetref in ons Sektor.
Dalk word hulle nog gevang.Ons het 'n id opgetel van een van die SWART TERRORISTE.Dalk is dit die regte id.
Ek hoopso.
Aan jou familie kan ek net se..
Baie sterkte,ek weet dat reg en geregtigheid nooit sal seëvier nie.Nie in hierdie land nie.
Ek kan julle net opdra in gebede aan Vader.
Rus vriend maar weet dat hierdie moord net soos die duisende ander nog gewreek gaan word.
Ek is die bliksem in. https://facebook.com/story.php?story_fbid=484848435026280&id=100005033835388

■ Nog 'n plaasaanval en moord....Nylstroom
Sopas plaas aanval Nylstroom. 5 km van my huis af. Blanke plaas bestuurder, Pieta dood geskiet. Soek nog die fokkers
https://facebook.com/story.php?story_fbid=1262633730429836&id=116298045063416&fs=0

#StopWhiteGenocideInSA