(Jwplayer)

November 14, 2015

#FarmMurder: Farm attack on the farm at Thabazimbi, The farmer was attacked & killed


Farm attack on the farm next to where the Res family were attacked. The farmer was murdered and robbed. More info will follow as it develops




Daar was 'n Plaas Aanval op Thabazimbi langs die plaas waar die Res gesin aangeval is. Die Oom op die plaas is vermoor en beroof. 'n buurman het op die toneel afgekom en HPG is ontbied. Kol Sakkie is op die toneel en die Spoorsnyers is op pad om te gaan help. Ons sal julle op hoogte hou.


  #FarmMurder: UPDATE: LIMPOPO FARMER (53) KILLED, ONE BLACK KILLER ARRESTED 


Limpopo-wildboer vermoor, verdagte reeds vas
ʼn 53-jarige  wildboer  is  Saterdag  in  die vroeë oggendure op sy wildplaas  in  die  Rooiberg-omgewing, tussen Thabazimbi en BelaBela  (Warmbad) in Limpopo, vermoor. Lt.kol.  Malesela  Ledwaba,  provinsiale  polisiewoordvoerder,  het gesê die boer het geslaap toe ʼn onbekende aantal verdagtes toegang tot sy plaashuis verkry en hom oorweldig en vermoor het. 945 16 961 totaal “Voorlopige  ondersoek dui daarop dat die boer verwurg is. ʼn Nadoodse ondersoek sal gedoen word om presies te bepaal hoe hy dood is,” het Ledwaba gesê. Die verdagtes het met die boer se kluis van die toneel gevlug. Die Rooiberg-polisie  is  oor  die  voorval  ingelig  en  is  dadelik  na  die  toneel.  ʼn  Volskaalse  soektog na die  verdagtes  is  van stapel gestuur en ʼn 29-jarige verdagte is in Bela-Bela gearresteer. “Die  gesteelde  kluis,  met  ʼn vuurwapen, ammunisie en kontant is kort daarna in ʼn veld buite die dorp opgespoor.” Die soektog na die ander verdagtes duur voort. Die verdagte sal na verwagting binnekort in die Bela-Bela-landroshof verskyn op aanklagte van moord en die besit van vermeende gesteelde eiendom. Die oorledene se naam is nog nie bekend gemaak nie.
http://maroelamedia.co.za/blog/nuus/sa-nuus/wildboer-naby-warmbad-vermoor-verdagte-reeds-vas/

THABAZIMBI - Piet Venter (51) is Vrydagnag of Saterdagoggend op die plaas in die Rooiberg-omgewing, tussen Warmbad en ­Thabazimbi in ­Noord-Transvaal, oorval, vasgebind en verwurg


#StopWhiteGenocideInSA