(Jwplayer)

November 24, 2015

#FarmMurder: Update: Photo of Piet de Kock 41, who was shot dead by black terrorists on farm Doornfontein, Thabazimbi

Farm foreman Piet de Kock, 41, father of 2 children, shot dead while making citizen's arrest of two unknown black males on Thabazimbi farm, Limpopo: He died enroute to hospital.
MURDERED BY BLACK TERRORISTS: Piet  de Kock


Nylstroom-plaasvoorman doodgeskiet: ‘Hy het geleef vir sy kinders’

Piet  de Kock, die 40-jarige voorman wat Vrydag op ʼn plaas buite Nylstroom (Modimolle) doodgeskiet is, het geleef vir sy twee jong seuns. 

Dennis Mossop, De Kock se swaer, het aan Maroela Media gesê Piet  was ʼn “regte boerseun” wat lief was vir die natuur. “Hy was ook ontsettend lief  vir  sy  twee kinders. Ná sy egskeiding was hulle alles  vir  hom.”  Mossop het gesê Pietie (8) en Sias (5) besef nog nie heeltemal  dat hulle  pa dood is nie. “Dit is ontsettend moeilik om sulke  goed vir sulke klein  kinders  te sê.” Pietie  en  Sias  het omtrent van die begin van die jaar af by Mossop en De Kock se suster, Hantie, in Thabazimbi gewoon. “Piet het baie lang ure gewerk en wou nie sy kinders  daardie  onreg aandoen nie. Hulle het baie naweke by hom gekuier.” Die seuns sal intussen in  die  sorg van Dennis en Hantie bly. 

Volgens Mossop het iemand De Kock Vrydag gebel en gesê daar is mense wat besig is om ʼn leë huis op die plaas Doornfontein, sowat 20 km buite Nylstroom, te stroop. “Piet is soontoe en het een van die ouens aangekeer. Hy bel toe vir Jaco [Kriel – eienaar van die plaas] en terwyl hy nog met Jaco gesels het, het die skote geklap.” Mossop het gesê De Kock is net bo sy oor geskiet. 

“Veiligheid  op  plase  is  ʼn  groot kwessie oor die hele land. Piet was nie die eerste nie en hy sal ook nie  die  laaste  een wees nie. 

Mense voel so half magteloos en half die do***r in. Maar dit is iets wat gebeur het en wat kan ’n mens daaraan doen. As die skuldiges vasgetrek word, gaan hulle seker met R2 500 beboet word en dan weer op vrye voet wees,” het Mossop gesê.

ʼn Roudiens word Vrydagoggend vir De Kock gehou by die Nederduits Hervormde kerk in Thabazimbi.  De Kock laat sy twee seuns, ʼn broer en suster en sy ouers agter. De Kock sou op 20 Desember 41 jaar oud geword het.
http://maroelamedia.co.za/blog/nuus/sa-nuus/nylstroom-plaasvoorman-doodgeskiet-hy-het-geleef-vir-sy-kinders/

ALSO READ:

■ #FarmMurder: Update: White farmworker gunned down by black attackers in Limpopo


■ Numbers of farm attack victims in South Africa may be higher than we know


■ ANC Communist GOVERNMENT trying to disarm legal gun owners in South Africa! DON'T LET IT HAPPEN



#StopWhiteGenocideInSA