(Jwplayer)

November 30, 2015

#FarmMurder: Update: Three black killers in court for Bainsvlei torture farm murders

18419f5a-bb82-44eb-8b2c-6917fba4999a






2 MURDERS with TORTURE FOR HOURS: elderly Afrikaner couple Toon and Rienie Swanepoel, 72 and 70, tied up together and MURDERED: she was GANG RAPED. Bainsvlei FS


KILLERS: Fana Hendrik Ntshudi, Motsamai Jacobus Bitterbos en Jackie Louw tydens 'n vorige hofvderskyning

Die verhoor van die drie mans wat van die moord op Toon (72) en Rienie (70) Swanepoel aangekla word, begin Maandag in die Bloemfonteinse hooggeregshof.
Die Swanepoel-egpaar is op 11 Januarie vanjaar in hul huis op ’n hoewe in Bainsvlei oorval, na bewering ure lank gemartel en later by ’n ou braaiplek langs ’n murasie met hul eie vuurwapen doodgeskiet.
Rienie is na bewering langs haar man op ’n bed in hul huis om die beurt deur die drie aanvallers verkrag.
Toe die egpaar later bo-op mekaar doodgeskiet is, het dit “soos ’n oefening vir teikenskiet” gelyk, is vroeër vanjaar in die landdroshof getuig.
Die vermeende moordenaars, Fana Hendrik Ntshudi (19), Motsamai Jacobus Bitterbos (25) en Jackie Louw (19), almal van Bainsvlei, het die plek waar die Swanepoels geskiet is, die volgende dag aan die polisie uitgewys.
Slegs ’n TV-stel, beskuit en drank is glo gesteel.
Twee van die aanvallers is dieselfde aand in hegtenis geneem toe die polisie hulle in besit van die egpaar se bakkie betrap het.
Danie Marais, familiewoordvoerder, sê hulle hoop dat geregtigheid sal geskied. “Ons sal elke dag hier wees om te sien wat gebeur.”
http://www.netwerk24.com/Nuus/Hof/bainsvlei-moorde-ons-hoop-geregtigheid-geskied-20151130

Read more:


■ 2 murders with torture: elderly Afrikaner couple Toon and Rienie Swanepoel, 72 and 70, tied up together and murdered: she was gang-raped. Bainsvlei FS
Read more at http://www.censorbugbear.org/farmitracker/reports/view/3062#Cqik7DI50lT5AwV2.99
#StopWhiteGenocideInSA