(Jwplayer)

November 26, 2015

#FarmMurder: 59 year old man from Northam was strangled to death at home


Man (59) found dead in his dining room

A 59-year-old man from Northam was found dead in the early hours of yesterday morning
LIMPOPO – A 59-year-old man from Northam was found dead in the early hours of yesterday morning.
Police spokesperson, Malesela Ledwaba, said according to the information received, C. Lopes, who stayed alone, was found by the domestic worker in the dining room.
“It appeared as if he was strangled to death before some items were stolen, including his vehicle. The vehicle was apparently found abandoned in Pretoria. It is currently not clear as to what other items were stolen from the house,” said Ledwaba.
Anyone with information that might lead to the possible arrest of the suspects is requested to contact Capt Kgoshiyadira at number 078 860 0087 or top contact the toll free number at 0860 10111, added Ledwaba.

Man op Limpopo-kleinhoewe vermoor
ʼn 59-jarige  inwoner van Northam, suid van Thabazimbi in Limpopo, se liggaam is Woensdag in sy huis op ʼn kleinhoewe naby die  dorp gevind. Lt.kol.  Malesela  Ledwaba,  provinsiale  polisiewoordvoerder,  het gesê die man, Cesar da Sousa Lopes, se liggaam is deur sy huiswerker in die eetkamer gevind. Daar word vermoed dat hy verwurg is. “Die  man het alleen op die kleinhoewe gebly. Dit is in dié stadium nie duidelik wat alles gesteel is nie,  maar sommige items word vermis en sy voertuig is ook gesteel,” het Ledwaba gesê. Da Sousa Lopes se voertuig is later verlate in Pretoria gevind. Dit is tans ook nie duidelik hoeveel mense by die voorval betrokke was nie. Maroela Media het verneem dat Da Sousa Lopes die eienaar van ʼn winkel in die dorpie was. Die Portugese Forum van Suid-Afrika het op hul Facebook-blad hul meegevoel met Da Sousa Lopes se familie  en vriende betuig. Die polisie  het  ʼn beroep op enigiemand met meer inligting oor die voorval gedoen om die ondersoekbeampte, kapt. Kgoshiyadira, by 078 860 0087 te bel.
http://maroelamedia.co.za/blog/nuus/sa-nuus/man-op-limpopo-kleinhoewe-vermoor/


#StopWhiteGenocideInSA