(Jwplayer)

November 26, 2015

Watch: AfriForum chastises South African government before the United Nations

#StopWhiteGenocideInSA

Ernst Roets -Deputy CEO of AfriForum- with AfriForum representative Guido Urlings at the UN


November 25, 2015

AfriForum’s Deputy CEO, Ernst Roets, today launched a scathing attack on South Africa’s inputs at the United Nation’s (UN’s) Forum on Minority Issues in Genève, Switzerland. The South African government declared that those who ask that farm murders be prioritised, do so because they have racist agendas and because they are Apartheid sympathisers.


Roets said at the conference that the South African government’s remarks were extremely offensive to minority communities as well as an attack on the humanity of farm murder victims.


He also pointed out the inconsistent actions of the South African government.


“The Government is quick to argue that it does not make sense to prioritise farm murders, as these form part of a broader crime category.

“Yet it is easy for the South African government to prioritise rhino poaching. It is easy for the South African government to deploy more police officers to black townships when a crime crisis breaks out – and we support that. It is easy for the South African government to draw up a counter-strategy when police officers are murdered in disproportionate numbers.
“It is twice as dangerous in South Africa to be a farmer than being a police officer. But when farm murders are discussed, the reaction suddenly is that it makes no sense to prioritise it,” Roets said.
The report that AfriForum submitted to the UN contains a number of case studies of incidents where the police and the criminal justice system have failed victims whose loved ones were killed in farm attacks.

A video of Roets’ speech at the conference can be viewed at



View report submitted to the UN here: Report to the United Nations Forum for Minority Issues 









Plaasmoorde: Regering sal niks doen’
Deur Jan Bezuidenhout
26 November 2015

Die Regering gaan nie nou nie, en nooit nie, iets aan plaasmoorde doen nie, sê mnr. Louis Meintjes van die TLU SA. http://landbou.com/nuus/plaasmoorde-regering-sal-niks-doen/
Dit is duidelik dat die Suid-Afrikaanse Regering geen behoefte of begeerte het om enige aandag aan plaasmoorde te gee nie, en dat hulle tot in lengte van dae die rassekaart sal uitruk die oomblik as hulle tot verantwoordelike regering geroep word.
Dit is die reaksie van mnr. Louis Meintjes, voorsitter van die TLU SA, na aanleiding van ‘n voorlegging van Suid-Afrika se permanente verteenwoordiger by die Verenigde Nasies se konferensie oor minderheidsregte.
“In twee voorleggings het die Suid-Afrikaanse verteenwoordiger probeer om minderheidsgroepe se status te verkleineer, in plaas daarvan om ‘n hand van vriendskap na minderhede uit te reik. Die TLU SA, VF+ en AfriForum het almal gefokus op misdade wat veral die boere-minderheid raak en waaraan niks gedoen word nie.
“Haar beroep op die sogenaamde versoeningsklousule in die Grondwet, wat sê die land behoort aan almal, behoort teen hierdie tyd al gesien word vir die bedrog wat dit is. Solank grondhervorming geforseer word, en solank eise gestel word dat boere en besighede meer as die helfte van hulle aandele aan swartmense moet gee, word dit duidelik dat daardie Grondwet se klousule net ‘n bietjie suiker rondom die bitter pil is.
“Daar is ‘n Artikel 235 wat handel oor minderheidsregte, maar ná 21 jaar het die ANC nog geen poging aangewend om wetgewing onder daardie klousule in werking te stel, soos die Grondwet bepaal moet gebeur nie.
“Die TLU SA kan geen ander afleiding maak nie as dat die Regering nie nou nie, en nooit nie, iets oor plaasmoorde gaan doen nie. Hulle kan wel polisiemoorde van ander moorde onderskei, maar beweer hulle kan nie plaasmoorde insgelyks onderskei nie.
“Dit is ‘n blatante onwaarheid en dui op hulle onwil, net soos hulle geen wil het om enige minderheidsgroep in die land se regte te erken en beskerm nie.
“Ons boere is op ons eie, en ons sal eenvoudig sterker moet fokus op ons eie veiligheid, en in die proses genadeloos optree met die terroriste wat ons op ons eie grond kom verhinder om voedsel vir almal op die tafel te plaas,” het Meintjes gesê.
http://landbou.com/nuus/plaasmoorde-regering-sal-niks-doen/

#StopWhiteGenocideInSA