(Jwplayer)

December 11, 2015

Another #FarmAttack: Afrikaner farm, Mr. Venter was attacked: Kromrivier road





Plaasaanval
Naomi Kleinschmidt Pasino > Staan Saam Rustenburg
Boodskap van Chris...Plaasaanval op Kromrivier pad mnr Venter is aangeval sal voledige inligting deurgee sodra kla by klagte.
Almal ok. Oracle Protection Reaksie op toneel wag SAP.... https://facebook.com/story.php?story_fbid=1274386049254604&id=116298045063416&fs=0


Aanval op egpaar in Rustenburg


Leon Venter is verlede naweek op ‘n hoewe naby Rustenburg deur vier terroriste aangeval.
Hy was besig om die tuin nat te spuit toe die aanval gebeur het. Drie van die terroriste het hom aangerand terwyl ‘n vierde een voor die huis waggehou het. Die terroriste was met ’n mes en ’n rewolwer gewapen.
Venter se vrou, Judith, is in die gesig geskop. Haar arms en bene is met elektriese koord vasgebind en die aanvallers het met ’n skroewedraaier ’n lap in haar mond probeer druk. Daar is ’n skeurplek onder haar tong.
Twee selfone, ’n tablet, skootrekenaar en beursie is gesteel.
http://www.dievryburger.co.za/2015/12/aanval-op-egpaar-in-rustenburg/

#StopWhiteGenocideInSA