(Jwplayer)

December 14, 2015

#Another #FarmAttack: Afrikaner farmer, Dirk Knoetze was attacked by 6 black terrorists and shot on a farm near Nylstroom





Die Spoorsnyers:
Nog n plaasaanval buite Nylstroom op die Susanvale hoewes .mnr. Knoetze is by sy huis ingewag nadat ses verdagtes sy werkers vasgebind het. Hulle het hom met n 9 mm pistool geskiet en beroof van kontant. selfoon en n 3006 jaggeweer. Die rowers het ook sy bakkie probeer vat maar kon nie daarin slaag nie .verdagtes is met n mercedes weg van toneel af rigting Warmbad .HPG ondersoek span .Spoorsnyers asook Sap speurders en AO Herbst is op die toneel.mnr Knoetze is afgevoer na Hospitaal https://facebook.com/story.php?story_fbid=1080909208594913&id=175545635797946&fs=0

#StopWhiteGenocideInSA