(Jwplayer)

December 18, 2015

#ATTACK: Afrikaner man brutally attacked & assaulted by his black gardener... and still threatened on a daily basis, police of no help

Are there any security companies that can assist this couple.... their lives are in danger!!!







Message from Stephné Smit:
Hi Natasha, hier is die mense oor wie ek jou laas week gekontak het se storie:

Op 6Nov omstreeks eenuur die middag is Dirk Du Plooy van Urwinstraat 32 Boksburg vasgebind met 'n lyfband en elektriese koord en toe aangerand deur sy eie tuinhulp (Desmond Xumalo). R10 000, 2 selfone en juwele is gebuit. Die saak is aangemeld by die Boksburgse Polisie stasie maar daar net mooi niks van gekom nie. Op hierdie stadium treiter die aanvaller die oom deur hom kort kort te skakel en indien hy nie antwoord nie stuur hy vir hom dreigemente per sms. Al die sms'e is ook al vir die polisie gaan wys maar hulle doen net mooi niks daaraan nie. Hoe kan ons hierdie mense help?

#StopWhiteGenocideInSA