(Jwplayer)

December 15, 2015

#ATTACK: Seriously Injured: Another elderly man, Thomas Gardiner (76) , in hospital after being attacked at home and nearly stabbed to death with a garden fork


■Nog ’n bejaarde, Thomas Gardiner (76), ná ’n aanval in die hospitaal aan.
Gardiner is Sondagaand in sy huis in Doorn, Welkom, deur ’n groep mans aangeval.
Gardiner kon die polisie kontak voordat hy aangerand is.
Sy aanvallers het hom met ’n tuinvurk aangeval en ernstig beseer.
Hulle het op die vlug geslaan toe die polisie by die huis opdaag.
Gardiner is in die Mediclinic Welkom opgeneem en word vir snywonde behandel.
’n Selfoon, beursie en onbekende bedrag geld is geroof.
Die polisie het die gemeenskap versoek om die Kerstyd waaksaam te wees en verdagte mense en hul bewegings in woonbuurte aan te meld.
https://facebook.com/story.php?story_fbid=1276604822366060&id=116298045063416&fs=0

#StopWhiteGenocideInSA