(Jwplayer)

December 23, 2015

#ATTACK: UPDATE: Another attacker was arrested after brutal attack on Afrikaner woman at home in Boggomsbaai

Afrikaner woman, Toy van Schalkwyk was attacked in her bedroom. With a gun to her head and a knife to her throat the Xhosa-black killers demanded money

Toy en Andries van Schalkwyk het gister by Buffelsdrift oor haar nagmerrie-ondervinding gepraat. 
Nog verdagtes gevang
Nog verdagtes gevang
Toy van Schalkwyk en haar man Andries by Buffelsdrift 'n dag na aar nagmerrie-ondervinding toe sy in hul vakansiehuis beroof is. Foto: Hannes Visser.
OUDSTHOORN NUUS - Twee verdere verdagtes is aangekeer na die gewapende roof op Toy van Schalkwyk in die gesin se vakansiehuis in Boggomsbaai op 17 November.
 

Die twee beskuldigdes het reeds voor die hof verskyn en bly in aanhouding. Dit blyk dat een van die verdagtes, 'n 18-jarige man, 'n staatsgetuie sal word.
 
Die KwaNonqaba-polisie se ondersoekspan het die eerste verdagte enkele dae na die roof op 20 November aangekeer. Die 22-jarige man bly in aanhouding nadat hy op klagte van diefstal en roof met die opset onbekend voor die Mosselbaai-landdroshof verskyn het.
 
Toy is die eggenote van Andries van Schalkwyk, besturende direkteur van die bekende Buffelsdrift Game Lodge in Oudtshoorn. Sy was alleen tuis by die egpaar se vakansiehuis toe twee gewapende mans haar omstreeks 01:30 in haar slaapkamer oorval en met 'n mes en vuurwapen gedreig en van onder meer juwele, selfone, 'n voertuig en televisie beroof het.
 
Die verdagtes het met haar motor gevlug en dit in Lawaaikamp in George gelos en met 'n ander voertuig na Mosselbaai teruggekeer waar hulle Van Schalkwyk se bankkaarte by 'n vulstasie en 'n kitskosrestaurant gekoop het.
 
Daar is ook R 9 000 met die bankkaarte wat gesteel is, getrek.
 
Tydens die arrestasie van die verdere twee verdagtes, het die polisie onder meer beslag gelê op me. Van Schalkwyk se handvervaardigde handsak, van haar visitekaartjies, selfone, grimering en 'n televisie. Die polisie volg inligting op wat daartoe mag lei dat van die juwele ook teruggevind sal word.
http://www.oudtshoorncourant.com/news/News/General/154599/Nog-verdagtes-gevang

ALSO READ:
■  #ATTACK: Survives: Afrikaner woman, Toy van Schalkwyk was attacked in her bedroom. With a gun to her head and a knife to her throat the Xhosa-black killers demanded money

#StopWhiteGenocideInSA