(Jwplayer)

December 15, 2015

#ATTACK UPDATE: Elderly Afrikaner woman lies sedated in hospital after brutal brick attack



opvolg: Vrou (67) verdoof ná wrede aanval
Hoopstad. – Niemand is nog in hegtenis geneem weens die wrede aanval Saterdag op Adri Maree (67), ’n inwoner van dié dorp, nie.
Maree is Saterdagmiddag in haar motorhuis aangeval en vir dood agtergelaat.
’n Vriend en kollega van haar, Jacques van Staden, het Sondagoggend op haar afgekom.
Maree is intussen vir minstens drie dae in die Mediclinic Bloemfontein in die Rosestad onder verdowing geplaas, sê haar skoonseun, Dirk Venter.
Maree se wonde is Sondag in die teater skoongemaak en sodra die swelsel gesak het, sal besluit word oor die rekonstruksiewerk wat aan haar gesig gedoen moet word.
Venter het aan Volksblad gesê die bene in Maree se gesig is gebreek en gekraak.
Sy het ook veelvuldige kopbeserings in die aanval opgedoen, maar het gelukkig geen bloeding op die brein opgedoen nie.
https://facebook.com/story.php?story_fbid=1276604822366060&id=116298045063416&fs=0

ALSO READ:
■ #ATTACK: Afrikaner elderly woman (67) in hospital after being attacked by a black attacker &repeatedly beaten with a brick, left for dead

#StopWhiteGenocideInSA