(Jwplayer)

December 14, 2015

#FarmAttack: Another farm attack in the Naboomspruit area, woman attacked & brutally assaulted


Die Spoorsnyers: 13 December 2015:
In nog n aanval in die Naboomspruit area naby die warmbronne is n bejaarde dame aan geval en aangerand by haar huis,verdagtes het probeer om haar voertuig te vat maar kon nie daarin slaag om enjin aan geskakel te kry nie..Verdagtes is toe met n wit bakkie reg.no.CHN 309L daar weg .Boere en buurtwag lede het paaie gemonitor .Die voertuig is later deur lede van die Valke buurtwag in potgietersrus opgespoor,Sapd weet nou wie verdagtes is en sal voortgaan met saak https://facebook.com/175545635797946/photos/a.185132088172634.44079.175545635797946/1080258318660002/?type=3&fs=0

#StopWhiteGenocideInSA