(Jwplayer)

December 15, 2015

#FarmAttack: Family survives brutal attack on a smallholding near Vereeniging

The black attackers attacked the owner while he was still asleep & hit him with a ' wheelspanner '  on the head, the owner was left unconscious. After they tied him up, They continued by kicking him repeatedly ...
"They came to murder us, nothing valuable is missing"

Plotaanval-Vereeniging. Die name word weerhou agv polisie ondersoek.
Huis Aanval-Vereeniging Plotte
Om ongeveer 02H15 Sondagoggend het 'n onbekende hoeveelheid 'mans' die huis binnegekom deur 'n venster waar hul die glas gekraak en mooi uitgehaal het om geraas te verminder en die diefwering weg gebuig het.
Die Eienaar het in die spaarkamer geslaap omdat hy nie rustig kon raak en nie sy vrou wakker wou maak nie. Die spaarkamer is op die heel ander kant van die huis as die hoofslaapkamer. 

Die swart aanvallers het die eienaar met 'n 'wheelspanner' begin slaan oor sy kop nog voor hy kon weet dat daar iemand is, Hy was onmiddelik bewusteloos. Hy is vasgebind met alarm draad, skoenveters en ‘n belt. Hul het hom geskop en geslaan dat skoenmerke op sy rug sit. 

Die huis het 'n alarm met beams reg rondom, hul moes weet presies waar die beams was, en was onderdeur.

Sy vrou het wakker geword en besef die ligte in die kombuis was aan en het vermoed dat hy nie lekker gevoel het en dalk pille gesoek het. Sy het gaan kyk en op hom afgekom in die spaarkamer, Die 'mans' was gelukkig reeds uit, sy het begin skree en het toe 'n geskarrel buite die venster gehoor en skielik het die beams hul opgetel en die alarm het geskree toe hul hardloop en oor die muur spring.
Hul het die vrou se handsak gevat maar als wat in die handsak was is buite die venster op die grond gevind. 'n Sakkie kleingeld wat op die tafel gelê het, man se horlosie wat op die bedkassie was by hom, huis sleutels en die motor sleutels was gevat. Hul was nie naby die hoofslaapkamer nie. 
Geen ander waardevolle goed was gevat al was daar so baie wat hul kon vat 
waar hul in die kombuis was. 
Dit is duidelik dat hul daar was om hom skade aan te rig of selfs dood te maak.
Daar het ‘n groot mes op die grond langs die bed gelê maar dit was nie gebruik in die aanval nie omdat daar geen bloed op hom was nie. Die huishulp het later toe sy die kamer begin skoonmaak die 'wheelspanner' half onder die bed gevind (Hoe het die polisie dit gemis????) ie polisie het toe later die spanner kom haal
Ons het nog geen verdere terugvoering van die polisie ontvang nie..Die bebloede kussing is reeds verwyder op die foto
https://facebook.com/story.php?story_fbid=1276886615671214&id=116298045063416&fs=0

#StopWhiteGenocideInSA