(Jwplayer)

December 13, 2015

#FarmAttack: Survives: Tuinplaas: Mother & daughter attacked at home by 2 black attackers. No arrests have been made






Plaasaanval! Tuinplaas area....weer in die Noord Transvaal. Niemand is beseer nie.

Die Spoorsnyers :
Daar was vamiddag n plaasaanval in die Tuinplaas area . Die eienaar het gery om waterpompe af te skakel nadat hy gery het, het sy dogter twee swart mans deur die draad heining om die huis sien klim,sy en haar ma het die tralie hek gesluit .die twee aanvallers het egter die veiligheids deur uit sy skarniere geruk ,ma en dogter het in die slaapkamer waar die geweerkluis is ingehardloop terwyl een dame die haelgeweer uit die kluis gehaal het, het haar dogter die deur toe probeer druk die aanvallers het egter die deur afgebreek enbo oor haar gegooi die dogter se ma het n skoot op die aanvallers geskiet ,maar het ongelukkig gemis.dit was egter genoeg om persone te verwilder. Boere ,Sapd en HPG spoorsnyers asook A O Herbst was op die toneel .Spore is gevolg in die rigting van die Nylstroom teerpad. Dit het egter begin reen en spore is uitgewis .Dankie vir almal wat gehelp het

https://facebook.com/story.php?story_fbid=1080226481996519&id=175545635797946

#StopWhiteGenocideInSA