(Jwplayer)

December 18, 2015

#FarmAttack: Update: Black attackers found guilty: Lunell Honiball survives 2 hours long torture with a pair of garden shears and other objects

 


Herbertsdale-plaasaanvallers skuldig 


Sy was 82-jaar oud toe die voorval plaasgevind het.
Honiball het die aanval op haar, wat bykans twee ure geduur het, oorleef.
Sy is destyds met verskeie kopbeserings in die Mosselbaai Provinsiale Hospitaal opgeneem nadat die twee swart barbare haar herhaaldelik met 'n snoeiskêr en ander voorwerpe aangerand het. Dit was die eerste plaasaanval in die distrik.
Die KwaNonqaba-polisie het kort na die voorval 'n 17-jarige en 'n 18-jarige verdagte in hegtenis geneem.
Van die slagoffer se gesteelde goedere is in hul besit gevind.
Die saak is tot 20 Januarie 2016 vir vonnisoplegging uitgestel.
Klik hier vir vorige artikels: 
http://www.mosselbayadvertiser.com/news/News/General/154294/Herbertsdaleplaasaanvallers-skuldig
#StopWhiteGenocideInSA