(Jwplayer)

December 10, 2015

#FarmAttack: Woman attacked on a farm near Thabazimbi. One black attackers arrested


Die Spoorsnyers:
Daar was gisteraand weer n plaasaanval buite Thabazimbi op die Koedoeskop pad by Trekpad Safaris ,twee verdagtes het een dame aangehou binne in die huis en haar beveel om op die grond te le sy het so hard as moontlik begin gil en skreeu, n jong man in ander kamer wakker geword en haar te hulp gesnel die boosdoeners het laat spaander.HPG span was baie vinnig op die toneel en een verdagte is nog binne die elektriese heining gevang . Inligting van af verdagte is dat n werker in die tuin vir hulle die hek kode gegee het .ons doen weer n beroep op ons lesers om paraat te wees en inligting van veiligheid maatreels nie aan werkers bekend te maak nie https://facebook.com/175545635797946/photos/a.185132088172634.44079.175545635797946/1078563462162821/?type=3&ref=bookmarks

UPDATE:

All three suspects in a thwarted farm attack at Trekpad Safaris, Thabazimbi were captured by a team of dedicated crime-fighters:
9 December 2015: https://www.facebook.com/175545635797946/photos/a.185132088172634.44079.175545635797946/1078563462162821/?type=3&theater https://m.facebook.com/censorbugbear/photos/a.117964074884107.20843.116752351671946/1207795892567581/?type=3&fs=0

#StopWhiteGenocideInSA