(Jwplayer)

December 4, 2015

#FarmMurder:Spruitfontein NW UPDATE: The Husband was shot dead, wife assaulted




Update: opvolg- Die name is bekend van die mense wat aangeval is by Spruitfontein, Mooinooi (Rustenburg distrik) R.I.V. oom Bertus en gebede en sterkte tannie Hester.
Gerda Kroukamp Pretorius
Plaasaanval op Mooinooi is 'n aangetroude neef van my ma dood geskiet langs sy vrou en sy vrou baie erg aangerand. Sy is in die staats hospitaal in Rustenburg hierdie mense het werklik niks gehad nie, nie eers n kar op hulle naam nie...... waarom dan??
Bertus en Hester Brits van Mooinooi ons dink aan jou tannie Hester
https://facebook.com/story.php?story_fbid=1270042169688992&id=116298045063416&fs=0

FARM ATTACK: Spruitfontein NW. One victim shot dead, farmers wife assaulted.
https://twitter.com/IanCameron23/status/672650426089611264

#StopWhiteGenocideInSA